AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Miljoene aandele ‘ongeldig’ – Treacle

Treacle voer in sy saak teen Senwes aan dat 8,3 miljoen aandele strydig met die Maatskappywet aangeskaf is en ongeldig verklaar moet word.

Treacle voer in sy saak teen Senwes aan dat 8,3 miljoen aandele strydig met die Maatskappywet van sowat 3 500 boere en minderheidsaandeelhouers aangeskaf is en ongeldig verklaar moet word.


Slotbetoë in die geding tussen Senwes en een van sy aandeelhouers, die Treacle private ekwiteitsgroep, is in die Noord-Gautengse Hoogeregshof aangehoor.  


Aandeelhouers het 'n belang

Adv. Nic Maritz, vir Treacle, het aangevoer dat hierdie gewese aandeelhouers ’n direkte en wesenlike belang by die kwessie het of hul name weer tot die aandeelhouersregister toegevoeg moet word.


Die konsepbevel waarvoor gevra word, maak voorsiening daarvoor dat hulle in kennis gestel en oor die kwessie geraadpleeg kan word of die aandele aan hulle terugbesorg moet word.


Adv. Arnold Subel SC, vir Senwes, het vroeër aangevoer dat Treacle nie die hof kan vra om ’n transaksie reg te stel waarin hy nie ’n party was nie en dat dit onprakties sou wees om die verkopers te betrek wat meestal boere ouer as 70 en bestorwe boedels was.


Geldigheid van aandele betwis

Hy meen ook die finansiering deur Senwes en die koop van die aandele was nie een saamgestelde transaksie nie. Selfs al sou die finansiering dalk ontoelaatbaar gewees het, maak dit nie die koop van die aandele ongeldig nie.

 

Maritz het gesê Treacle het ’n besliste belang by die vraag oor wie die regmatige eienaars van die aandele is omdat dit sal bepaal wat die persentasie aandeelhouding tussen Senwesbel en Treacle is.


Maritz en adv. Ben Swart, ook vir Treacle, het aangevoer dat die finansiering deur Senwes en die koop van die aandele een saamgestelde transaksie was en in sy geheel ongeldig verklaar moet word.


Langtermyntoekoms

Adv. Chris Eloff SC, vir Senwesbel, het vroeër gesê Treacle stel nie in Senwes se langtermyntoekoms belang nie. Die motief is net om soveel waarde moontlik te ontsluit en dan uit te klim. Swart sê daar is niks onderduims daarin om waarde te ontsluit deur wettige uitweë tot aandeelhouers se beskikking nie.


Hy sê dat mnr. Rudolf Pretorius, ’n direkteur van Treacle wat in 2009 as ’n direkteur van Senwes afgedank is, ontken dat hy boere as “dom” uitgekryt het. Senwes voer aan hy het die ou vorige aandeelhouers probeer opsweep met die gedagte van boereverneukery.


Regter Piere Rabie het sy uitspraak voorbehou.


24 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Passievolle lewenslustige omgee persoon.
Passievol en lewenslustige. Weet hoe om die lewe te geniet. Die lewe is hopeloos te kort vir drama. Bou die toekoms wat ek vir myself wil he. Baie om te bied aan die regte...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot