AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Miljoene kan honger ly

Hongersnood staar minstens tien miljoen mense in Suider-Afrika in die gesig en ernstige voedseltekorte sal tot oestyd in April volgende jaar voortduur.

Dié waarskuwing kom van die Verenigde Nasies (VN) se organisasie vir voedsel en landbou (FAO) en die Wêreldvoedselprogram (WFP) wat die situasie in Malawi, Zimbabwe, Lesotho en Swaziland ondersoek het. Die VN sê die prentjie kan aansienlik donkerder lyk wanneer opnames vir Zimbabwe en Mosambiek voltooi is.

Twee opeenvolgende swak oeste weens klimaatstoestande, sowel as ekonomiese krisisse en die ontwrigting van landboubedrywighede, is die oorsaak van een van die grootste landbourampe in dié streek in 'n dekade.

Bykans 4 miljoen ton kos sal in die volgende jaar ingevoer moet word om in die minimumbehoeftes van die bevolking te voorsien. Sowat 1,2 miljoen ton is onmiddellik nodig.

Volgens die VN is die opname in die ses lande deur landbou- en voedselkenners die mees omvattende en gesaghebbende verslag nóg oor dié krisis. Die opname het beskikbare voorraad, die 2001/02-oeste en voorspellings vir die nuwe oeste ingesluit.

Graanproduksie in Zimbabwe vir die huidige bemarkingsjaar word op 0,67 miljoen ton beraam, wat 57 % laer is as die afgelope jaar se slegte oes en 69 % minder as in 1999/00. Meer as 1,87 miljoen ton graan sal tot April 2003 ingevoer moet word.

In Malawi word die graanvoorraad vir die bemarkingsjaar op 1,72 miljoen ton beraam, terwyl die behoefte sowat 2,21 miljoen ton is -- 'n tekort van 485 000 ton. In Swaziland sal 111 000 ton nodig wees en in Lesotho 338 000 ton.

Die VN-agentskappe sê die situasie is benard. Hulle het 'n beroep op skenkerorganisasies en regerings wêreldwyd gedoen om vinnig en mildelik by te dra om te keer dat die hongersnood in 'n menseramp verander.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot