AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Miljoene ly honger in Oos-Afrika

Oos-Afrika beleef die ergste voedselkrisis “in die wêreld vandag” met 10 miljoen mense wat geraak word.

Oos-Afrika beleef die ergste voedselkrisis “in die wêreld vandag” met 10 miljoen mense wat geraak word, sê die Verenigde Nasies (VN).


Luidens ’n berig op Allafrica sê die VN se kantoor vir koördinasie en humanitêre sake (OCHA) die lande wat die hardste getref word, is Djibouti, Ethiopië, Kenia, Somalië and Uganda.


Dié lande beleef na bewering tans die ergste droogte sedert 1950.


Somalië ondervind glo die grootste krisis met sterftes wat in sekere dele aangemeld word, terwyl ernstige wanvoeding oor die algemeen voorkom.


Midde-in krisis

“Die krisis is nie meer net op ons voorstoep nie, ons is midde-in die krisis. Dit is aan die gebeur en niemand help nie,” aldus mnr. Isaq Ahmed, voorsitter van die Mubarak Relief and Development Organization (Murdo), ’n nie-regeringsorganisasie wat in die distrik Shebelle van Somalië werk.


Ahmed sê volgens statistiek word sowat 5 000 families, wat nagenoeg 30 000 mense is, ernstig deur die droogte in dié land geraak. Hy sê talle mense het reeds na Mogadishu verhuis in ’n poging om te oorleef, maar dié wat agterbly, is dié wat nie eens geld het om daarheen te reis nie.


Sowat agt mense word daagliks in die distrik begrawe, en die meeste van hulle is kinders, bejaardes en swanger of borsvoedende moeders.


Lees hier hoekom voedselpryse teen 2030 kan verdubbel.


Bron: Allafrica


29 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot