AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9438
0,00
CORN
27 Sep
-
4808
0,00
SOYA
27 Sep
-
9245
0,00
SUNS
27 Sep
-
9867
0,00
WEAT
27 Sep
-
7006
0,00
WMAZ
27 Sep
-
4802
0,00
YMAZ
27 Sep
-
4710
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Miljoene om renosters te beskerm

Danksy 'n geldelike inspuiting uit Amerika kan renosterstropery in die Kruger-wildtuin nou by die horings gepak word.

Die Howard G. Buffett-stigting van Amerika het R250 miljoen geskenk om teen renosterstropery in die Kruger-wildtuin gebruik te word.

Me. Edna Molewa, die minister van Water- en Omgewingsake, het dié skenking in Rosebank in Johannesburg ontvang.

Hierdie inisiatief van die Buffett-stigting behels ’n spesiale driejaar-projek in samewerking met die Natuurbewaringstrust en SANParke.

’n Intensiewe beskermingsone sal in die wildtuin geskep word deur gevorderde opsporingstoestelle en -infrastruktuur in te span. Hierdie toestelle sal in die lug sowel as op die grond gebruik word. Hoogs opgeleide veldwagterspanne, honde-eenhede en ander waarnemingstelsels is ook deel van die projek.

Die einddoel is dat teenstropingstegnieke in die projek ontwikkel én getoets word sodat dit ook na ander streke in Afrika uitgebrei kan word.

Me. Molewa het gesê 80% van die wêreld se renosterbevolking is in Suid-Afrika en slegs sowat 4 000 renosters bevind hulle buite Afrika. “In 2013 is 1 004 renosters doodgemaak en sedert die begin van vanjaar is 172 renosters al van hulle horings gestroop. Indien dit nie vir die hulp en ondersteuning van die Regering, sake-ondernemings, organisasies en individue was nie, was hierdie getalle moontlik twee of drie keer soveel,” het Molewa gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.4%
Rand - Pond
19.48
-0.8%
Rand - Euro
17.36
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.67
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,632.06
+0.6%
Silwer
18.54
+1.0%
Palladium
2,049.50
+0.3%
Platinum
856.50
+0.4%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,290
0.0%
Alle aandele
63,626
0.0%
Hulpbronne 10
56,215
0.0%
Industriële 25
79,529
0.0%
Finansiële 15
13,982
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot