AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Miljoene rande se skade aan tafeldruiwe

Skade van tot sowat R60 miljoen is deur hael en oorstromings in die Benede-Oranjeriviergebied aan die tafeldruif-oes veroorsaak. Verskeie boere se infrastruktuur het in die slag gebly en oeste is verwoes.

Mnr. Johannes Möller, voorsitter van die Noord-Kaaplandse Landbou-unie, sê haelbuie het skade in die distrikte Onseepkans, Blouputs, Augrabies, Kakamas en dele van Groblershoop aangerig. Sowat twaalf boere het deurgeloop. In die meeste gevalle het net haelbuie voorgekom, maar op Blouputs het 'n wolkbreuk saam met 'n baie sterk wind skade van sowat R15 miljoen aan infrastruktuur veroorsaak.

Van die Blouputs-boere se wingerde, damme, paaie en besproeiingstelsels het in die slag gebly. Drie werkers het verdrink. Hoewel die meeste boere oesversekering het, is hul infrastruktuur nie verseker nie. Die skade aan die oeste beloop sowat R25 miljoen.

Die oesverlies in die res van streek is nog sowat R15 miljoen tot R20 miljoen. Dit kan groter wees, want 'n wingerd wat onder hael deurgeloop het, dra nie die volgende jaar nie. Die groot kans dat die volgende oes ook in die slag gebly het, verdubbel die skade.

Mnr. Möller sê hoewel individuele boere 80 % en meer van hul oes verloor het, het die tafeldruifbedryf as geheel nie soveel skade gely nie. Ondanks die verlies gaan die totale produksie vanjaar nog meer as in 2001 wees.

Omdat daar nie meer druiwe is om te pluk nie, is talle seisoenwerkers nou werkloos. Dié situasie kan vererger omdat die meeste van die herstelwerk meganies gedoen word.

22 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot