AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Miljoene se skade toe pakskuur brand

’n Groot pruimpakskuur en paktoerusting op die plaas Sandrivier is beskadig nadat dit vermoedelik aan die brand gesteek is.

“Ons kon nog nie oral inkom om te sien hoeveel skade daar is nie, maar dis etlike miljoene rande.”

Só vertel mnr. Gerrit de Beer, finansiële hoof van die Le Roux-boerdery groep, nadat ’n “groot en baie moderne” pruimpakskuur vroeg Woensdagoggend (16 Januarie 2013) op die plaas Sandrivier naby Wellington in ’n brand beskadig is.

Die kantoor en koelkamers wat deel van die pakskuur vorm, het behoue gebly. Die voorraad wat in die koelkamer opgeberg is, word nagegaan om te sien of dit beskadig is. De Beer sê hulle het al onder stakings deurgeloop. Die tweede reeks openbare verhoor oor plaaswerkerlone, wat tans in die provinsie gehou word, is Dinsdagaand (15 Janurie 2013) op die dorp gehou.

Voorval

De Beer sê die brand het tussen 02:00 en 03:00 uitgebreek. Vrugte word 24 uur lank in die skuur gehou.

Volgens De Beer het hulle sekerheidsbeamptes op die plaas en by die skuur om die eiendom en werkers veilig te hou. “Hout is elders op die plaas aan die brand gesteek, wat die sekerheidsbeamptes weggelok het van die skuur af. Dis toe dat die brand by die skuur begin het,” aldus De Beer.

Die polisie en die brandweer was vinnig op die toneel, en ondersoeke word tans gedoen om te bepaal of die brand die gevolg van brandstigting is. “Die polisie en die brandweer was baie goed,” vertel De Beer.

Intussen vergader Agri Wes-Kaap Woensdag weer met verteenwoordigers van werkers en vakbonde om die situasie in die provinsie te bespreek. “Ons is steeds by die status quo dat elke boer moet betaal wat hy of sy kan, met die sektorale vasstelling in ag genome,” sê me. Porchia Adams, skakelbeampte van Agri Wes-Kaap.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot