AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Miltsiekte in Limpopo

Gevalle van miltsiekte is die afgelope week onder wild in die Maruleng munisipale distrik in Limpopo bespeur, sê Regering.

Gevalle van miltsiekte onder wild is in die Maruleng munisipale distrik, wat Hoedspruit en Tzaneen insluit, in Limpopo bespeur, sê die provinsiale departement van landbou.


Luidens ‘n berig op News24.com doen die Regering ‘n beroep op landelike gemeenskappe om nie die vleis van diere wat gevrek het, te eet nie.


Mnr. Kenny Mathivha, woordvoerder vir die departement, rig ook ‘n versoek aan opkomende boere om hul diere te neem om gratis ingeënt te word. Kommersiële boere sal egter hul diere op hul eie onkoste moet laat ent. Die siekte versprei na mense wanneer hulle in kontak kom met besmette karkasse.


Waarskuwings geruime tyd uit

Intussen sê mnr. Francois van der Berg, voorsitter van Agri Limpopo, waarskuwings in dié verband is reeds ‘n geruime tyd gelede gemaak, en van die boere het hul diere reeds begin ent. “Die gevalle waarvan ons bewus is, en ek weet van spesifiek twee, is egter nie krities van aard nie, so dit is op ‘n baie klein skaal.”


Mnr. Ben Marias, voorsitter van die TLU SA, sê hy is nog nie bewus van waarskuwings of probleme wat aangemeld is nie, maar hy is seker boere tree tans in hul eie beste belang op.


22 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.12
+1.0%
Rand - Pond
22.29
+0.7%
Rand - Euro
19.73
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.16
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Platinum
990.76
+0.6%
Palladium
1,440.39
-0.2%
Goud
1,982.08
+0.6%
Silwer
23.09
+0.5%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,087
+0.5%
Alle aandele
75,634
+0.5%
Hulpbronne 10
65,259
-0.8%
Industriële 25
102,626
+0.9%
Finansiële 15
15,447
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot