AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Min plaaswerkers by loon-verhoor

’n Handjievol plaaswerkers het die eerste verhoor oor minimum lone in Worcester bygewoon.

Moegheid is een van die redes wat gegee is vir die handjievol plaaswerkers wat by die eerste openbare verhoor oor lone in Worcester opgedaag het.

Die paar werkers was Donderdagaand, 22 November 2012, saam met munisipale raadslede, lede van die media en politieke verteenwoordigers byeen. Dit was die eerste van ’n reeks openbare verhore wat die Departement van Arbeid landswyd gereël het oor die sektorale vasstelling van lone vir plaaswerkers.

Die doel van die verhore is om individue wat geraak word deur mimimum-loonwysigings die geleentheid te gee om hul stemme te laat hoor. Die inligting wat ingesamel sal word, vorm deel van die verslag wat aan me. Milderd Oliphant, Minister van Arbeid, voorgelê sal word vir wysgings van die minimum lone.

Swak reëlings kry skuld
Mnr. Pat Marran, ’n gewese ANC raadslid van die De Doorns-burgermeestersraad en een van die verteenwoordigers van plaaswerkers, meen die werkers was té moeg om die vergadering by te woon. “Die Departement van Arbeid se reëlings was swak. Hulle kan nie die plaaswerkers in twee dae kennisgewing gee nie. Die mense is moeg gewerk en boere sal nie vir hulle vervoer gee nie.”

Die verhoor het egter voortgegaan en emosionele voorleggings oor die onleefbaarheid van R70 per dag en die haglike omstandighede van sommige plaaswerkers, is aangehoor. “Sommige van die boere se honde eet meer as R50 se kos per dag, hoe kan hulle dink R70 per dag is genoeg?” het Marran laat hoor.

Boere wil ook bywoon
Intussen word ’n volgepakte saal verwag wanneer die publieke verhoor vir werkgewers Vrydag, 23 November 2012, in Worcester se stadsaal plaasvind. Me. Porchia Adams, skakelbeampte vir Agri Wes-Kaap, sê hulle lede het aangedui dat hulle die vergadering in groot getalle sal bywoon.

Mnr. Gerrit van Rensburg, Wes-Kaapse minister van landbou, besoek ook Vrydag bemagtigingsplase en boere wat skade gely het tydens die betogings wat vroeër die maand in die provinsie plaasgevind het.

Die tweede stel openbare verhore vind Saterdag, 24 November 2012, in Boston in KwaZulu-Natal plaas.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot