AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Min re

Ondernormale reënval kan in Desember en Januarie in die grootste deel van die land verwag word weens 'n sterker El Niño-verskynsel wat einde Oktober en begin November ontwikkel het. Redelik normale tot selfs bo-normale reënval kan egter in Februarie voorkom en ondernormale reënval in Maart.

Mnr. Johan van den Berg, weerkenner van Enviro Vision in Bloemfontein, sê in November lyk die vooruitsigte na reën steeds normaal tot effens ondernormaal. Hitte kan 'n groot rol speel in Desember en Januarie se verwagte ondernormale reënval, uitgesonderd die oostelike dele van die land.

Die sterker ontwikkeling van 'n El Niño-verskynsel behoort 'n piek in November en Desember te bereik. Dit behoort effens swakker teen die laatsomer te wees.

Die voorspelling vir Desember is normaal tot dalk ietwat bo-normaal vir die oostelike mielieproduksiegebiede soos die Oos-Vrystaat, Mpumalanga, Gauteng, Limpopo, die oostelike deel van Noordwes sowel as die Suidwes-Kaap. Min reën word in die sentrale tot westelike dele verwag.

In Januarie behoort normale tot onder-normale reënval in die grootste dele van die land voor te kom. Met die uitsondering van die noordoostelike dele van die land, is die voorspelling vir Februarie normaal tot effens bo-normaal. In Maart behoort die Suidwes-Kaap bo-normale reën te ontvang, terwyl dit in die res van die land normaal tot ondernormaal behoort te wees. Die voorspelling vir April is neutraal.

29 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.02
-1.0%
Rand - Pond
19.94
-2.6%
Rand - Euro
17.63
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,659.91
0.0%
Silwer
18.72
-0.9%
Palladium
2,205.50
+2.5%
Platinum
867.00
+0.1%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot