AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9360
-78,00
CORN
27 Sep
-
4745
-63,00
SOYA
27 Sep
-
9375,8
-2,20
SUNS
27 Sep
-
9780
-188,00
WEAT
27 Sep
-
7045
-13,00
WMAZ
27 Sep
-
4827
-39,00
YMAZ
27 Sep
-
4670
-40,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Min skeerders bly in bedryf

Net 30 % van die skaapskeerders wat opgelei word, bly in die bedryf. Dit is een van die grootste probleme in die bedryf wat in 'n opname deur die advieskomitee vir skeer- en wolhantering van die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) na vore gekom het.

Dit is waarskynlik omdat dit besonder harde werk is vir relatief min vergoeding. "Een van die knelpunte is dat wolboere die skeerders dikwels nie genoeg skape per dag gee om te skeer sodat hulle meer geld kan verdien nie," sê mnr. Hendrik Botha, voorsitter van die komitee.

Die opname het getoon 'n skeerder kan van 800 tot 20 000 skape in 'n seisoen skeer. Die gemiddeld is egter 5 155 skape.

Nog 'n groot probleem is dat 68 % van die skeerders bewoners van Lesotho is en dat dit elke jaar moeiliker word om werkpermitte vir hulle te kry. Hy het gesê die NWKV beoog om dié skeerders met Suid-Afrikaanse inwoners te vervang, maar dat dit nie maklik is nie.

Opleidingskursusse word in die voormalige Transkei en Ciskei aangebied, maar skeerders in dié gebiede is nie gretig om ver te reis om te gaan skeer nie. "Hulle sien nie kans om drie tot vier maande van die huis weg te wees nie. Dit is iets wat ons sal moet verander," sê mnr. Botha.

Opleiding word verder bemoeilik deur die feit dat daar nie een skeerspan is waarvan elke spanlid op dieselfde opleidingsvlak is nie. Dit beteken dat die opleiding op drie verskillende vlakke aangebied moet word - van beginners tot gevorderde vlak. Skeerders skeer ook nie dieselfde lengte wol nie.

Volgens mnr. Botha het die opname getoon dat daar steeds 'n groot behoefte aan opleiding bestaan.

'n Wolkoper, mnr. Derick Pape, sê hy het nie besware dat die bedryf vir die opleiding van beginners betaal nie. As dit egter gevorderde opleiding behels, voel hy die kontrakteur/werkgewer wat só 'n skeerder in diens geneem het, moet daarvoor betaal.

Die opname het ook getoon skaapskeerders se gemiddelde ouderdom is 42 jaar. Die jongste skeerders is 28 jaar oud en daar is selfs skeerders van so oud as 55 jaar.

29 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.90
+1.0%
Rand - Pond
19.32
+0.0%
Rand - Euro
17.29
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.62
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,638.78
+1.0%
Silwer
18.72
+2.0%
Palladium
2,057.00
+0.7%
Platinum
865.50
+1.5%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,270
-0.0%
Alle aandele
63,631
+0.0%
Hulpbronne 10
56,085
-0.2%
Industriële 25
79,589
+0.1%
Finansiële 15
13,984
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot