AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Min treintrokke knel sitrusuitvoer

Suid-Afrika se sitrusboere in die noordelike provinsies ondervind ernstige probleme met die uitvoer van hul produkte weens 'n groot tekort aan treintrokke. Spoornet kan hoegenaamd nie in die vraag na treine voorsien om die sitrusprodukte na die Durbanse en die Maputo-hawe te vervoer nie.

Dit is nou spitstyd vir die uitvoer van valencia-lemoene. Boere in die Letaba-vallei naby Letsitele in Limpopo, sê hulle benodige minstens 100 trokke per dag. Die afgelope tyd kry hulle net 20 tot 40 trokke per dag. Daar is 25 pakhuise in die vallei en dit is noodsaaklik om die lemoene ná dit geoes is, so vinnig moontlik by die skip in die hawe te kry om die koelketting te behou.

Dit het al gebeur dat uitvoerders wat ruimte op skepe gehuur het, weens die tekort aan trokke nie hul vrag betyds daar kon kry nie. Dié skepe vertrek dan sonder die Suid-Afrikaanse sitrus aan boord, hoewel vir die ruimte betaal is.

Mnr. Mike Asefowitz, 'n woordvoerder van Spoornet, sê die vraag na trokke is vanjaar weens die swak rand baie groter as gewoonlik en die vraag oorskry Spoornet se vermoë. Hy het gesê die vermoë van die roete tussen Gauteng en Durban word ten volle benut en planne word gemaak om die trokke vinniger in die Durbanse hawe om te draai.

26 Julie 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.3%
Rand - Pond
19.42
-0.2%
Rand - Euro
17.41
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.72
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,645.90
+0.2%
Silwer
18.97
+0.5%
Palladium
2,077.50
+0.2%
Platinum
866.00
+0.9%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,333
+0.4%
Alle aandele
63,648
+0.4%
Hulpbronne 10
56,308
-0.0%
Industriële 25
79,499
+1.4%
Finansiële 15
14,005
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot