AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9546
0,00
CORN
30 Sep
-
4786,4
-1,60
SOYA
30 Sep
-
9460
68,00
SUNS
30 Sep
-
9350
-82,00
WEAT
30 Sep
-
7118
18,00
WMAZ
30 Sep
-
4904
12,00
YMAZ
30 Sep
-
4870
19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Min tyd om ou gifstof aan te meld

Skaars 200 vraelyste uit 200 000 wat uitgestuur is om 'n opname van uitgediende plaagbestrydingsmiddels te maak, is terug ontvang en boere het nog net tot einde vandeesmaand om te reageer.

Skaars 200 vraelyste uit 200 000 wat uitgestuur is om ?' opname van uitgediende plaagbestrydingsmiddels te maak, is terug ontvang en boere het nog net tot einde vandeesmaand om te reageer.

Die opname word deur die Deense regering met R6 miljoen gefinansier en is die eerste fase van ?' projek om uitgediende gifstowwe in te samel en onskadelik te stel. Die opname moet einde Augustus klaar wees sodat die beplanning kan begin vir die insameling volgende jaar.

Mnr. Jan Kleynhans, uitvoerende direkteur van die Plantbeskermings- en Dieregesondheidsvereniging van Suid-Afrika (Avcasa) en streekkoördineerder vir die projek, het gewaarsku dat net uitgediende middels wat nou aangemeld word, gratis ingesamel sal word vir veilige vernietiging.

Die projek sluit Botswana, Namibië, Lesotho en Swaziland in.

Mnr. Kleynhans sê dit is duur en moeilik om van uitgediende plaagdoders ontslae te raak. ``Sommige plaagdoders bevat giftige chemikalieë wat groot skade aan mense en die omgewing kan aanrig as dit in die omgewing vrygestel word. Daarom moet hierdie middels met groot sorg hanteer word."

Die vorige keer wat uitgediende plaagdoders ingesamel en onskadelik gestel is, was in 1998. Toe het dit sowat R12 miljoen gekos om 1 000 ton plaagbestrydingsmiddels op te ruim.

``Dit is nou boere se kans om met buitelandse hulp veilig van hierdie middels ontslae te raak. Ek twyfel of ons dit sal kan bekostig om in die toekoms dié proses te herhaal," het mnr. Kleynhans gesê.

Hy sê dit wil lyk of mense nie die erns van die moontlike gevaar besef wat sulke ou plaagdoders vir die omgewing, mens en dier inhou nie.

Hy het beklemtoon dat boere nie hoef bang te wees om die middels aan te meld nie. ``Hoewel die gebruik van ?' verbode of ongeregistreerde produk onwettig is, is die besit daarvan nie 'n oortreding nie."

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
+0.2%
Rand - Pond
20.02
-0.4%
Rand - Euro
17.61
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.67
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,670.55
+0.6%
Silwer
19.16
+1.8%
Palladium
2,225.50
+0.9%
Platinum
879.00
+1.3%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,350
+0.8%
Alle aandele
63,636
+0.6%
Hulpbronne 10
60,687
+1.5%
Industriële 25
77,071
+0.4%
Finansiële 15
13,750
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot