AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Min verrassings in begroting

Rolspelers binne die landbou het die begrotingsrede verwelkom en sê dit het min verrassings opgelewer.

Geen groot verrassings het in die begrotingsrede voorgekom nie, hoewel rolspelers verwag het dat meer aandag aan grondhervorming, restitusie-eise en die eeufeesherdenking van die Wet op Naturellegrond van 1913 gegee sou word. Mnr. Dawie Maree, senior ekonoom by Agri SA, het die voordele verwelkom wat vir die private sektor aangekondig is, byvoorbeeld vir werkskepping.
 
Mnr. Ernst Janovsky, landbou-ekonoom van Absa Agribesigheid, verwag dat die koste vir grondhervorming en die eeufeesherdenking moontlik op die agtergrond weggesteek kan wees.
 
Dr. John Purchase, hoof uitvoerende direkteur van Agbiz, het mnr. Pravin Gordhan, Minister van Finansies, se waarskuwing dat die openbare sektor hul sake in orde moet kry en belastingbetalers waarde vir hul geld gee, verwelkom. “Ek is baie dankbaar teenoor die Minister daarvoor.”
 
Maree, Janovsky, Purchase en ander kenners het deelgeneem aan ’n paneelbespreking wat ná die begrotingsrede deur Absa Agribesigheid aangebied is. Mnr. Wessel Lemmer, senior ekonoom by Graan SA, het ook Gordhan se uitsprake teen korrupsie en die staat se pogings om dit te bekamp, verwelkom.
 
Heuning om die mond
Me. Lindie Stroebel, bestuurder van ekonomiese inligting en finansies by Agbiz, het die begrotingsrede egter minder gunstig ervaar. Sy meen dat Gordhan met sy begrotings aangedui het dat die staat van plan is om in die toekoms minder geld van sy kant af te spandeeer. Sy is ook bekommerd oor Suid-Afrika se skuldlas.
 
Stroebel waarsku dat mense versigtig moet wees om nie verblind te word deur die feit dat belastingverligting toegestaan is nie. “Die belastingverligting is amper soos heuning om die mond, maar indirek gaan ons wél daarvoor betaal.”
 
Volgens Stroebel sal die indirekte betaling geskied deur hoër koste wat deur Transnet en Eskom gehef sal word om hul planne te bedryf. Die veelbesproke E-tolsisteem in Gauteng gaan ook ’n bykomende bron van belasting wees.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.7%
Rand - Pond
19.94
-2.6%
Rand - Euro
17.60
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,659.71
-0.0%
Silwer
18.82
-0.4%
Palladium
2,201.50
+2.4%
Platinum
868.00
+0.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.2%
Industriële 25
76,769
-2.3%
Finansiële 15
13,707
-2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot