AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Minder koring in VSA en Suid-Afrika

Die kleinste aanplanting van koring sedert 1930 is Suid-Afrika se voorland, terwyl droogte die VSA-oes verinneweer.

Amerika verwag sy kleinste koring-oes in agt jaar, terwyl die aanplanting in Suid-Afrika die laagste in die geskiedenis is. Statistiek van koring-aanplantings word sedert 1930 gehou.

Mnr. Jannie de Villiers, uitvoerende hoof van Graan SA, sê volgens boere se voornemens gaan 500 500 ha onder koring geplant word. Die grootste afname word in die Vrystaat verwag omdat sojabone en mielies boere daar beter winsgewendheid bied.

In die Wes-Kaap, waar die meeste koring geplant word, lyk landbou-omstandighede volgens De Villiers goed. In daardie streek neem kanola-aanplantings wel toe.

Moet koring invoer
Suid-Afrika moet sowat die helfte van sy koring invoer, wat volgens De Villiers sleg is vir voedselsekerheid.

Luidens die Nederlandse webwerf, Boerderij.nl, verwag Amerika sy kleinste koring-oes in agt jaar. Die VSA se oesskatting beloop net meer as 53 miljoen ton, en luidens die berig maai 'n droogte onder die aanplantings. Die ironie is dat die Amerikaanse departement van landbou die internasionale koring-oes op 697 miljoen ton skat, die tweede grootste oes nog.

* De Villiers sê die kleiner Amerikaanse koring-oes beteken opwaartse druk op die prys. Dié druk word aangehelp deur die politieke probleme in die Oekraïne, 'n groot koringuitvoerder, wat tot vrese lei dat logistieke probleme met uitvoer kan voorkom.

'n Hoër koringprys kan Vrystaatse boere dalk aanspoor om meer koring te plant, sê De Villiers.

Bron: Boerderij.nl

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
+0.2%
Rand - Pond
19.25
+0.4%
Rand - Euro
17.29
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,630.55
+0.5%
Silwer
18.42
+0.3%
Palladium
2,099.50
+2.8%
Platinum
853.50
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maatjie
Ek is afgetree in Kleinmond en soek iemand om dinge mee te deel. Ek speel tennis en gholf en hou van langs die see stap en waardeer die eenvoudige klein dingetjies wat saak maak
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot