AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Minder suiwelprodukte vanjaar verkoop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Jeanne van der Merwe
Foto: Jeanne van der Merwe
Die hoeveelhede van suiwelprodukte wat in eerste ses maande van vanjaar in die kleinhandel verkoop is, was benewens vir gegeurde melk laer as in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.

Mnr. Alwyn Kraamwinkel, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Melkprosesseerdersorganisasie (Sampro), sê die organisasie se kwartaallikse verslag oor sleutelmarkaanduiders vir die suiwelbedryf toon dat die goeie prestasie wat die meeste suiwelprodukte verlede jaar in die kleinhandel behaal het, nie in die eerste ses maande van vanjaar voortgeduur het nie.

Hy het reeds vroeër vanjaar gewaarsku dat ’n mens nie kan aanvaar dat verlede jaar se goeie prestasie vanjaar sal voortduur nie, weens die laer vlak van ekonomiese bedrywighede wat covid-19 en ander faktore sou meebring en waarvan die volle ongunstige invloed eers later duidelik sal wees.

VOORUITSIGTE

Volgens Kraamwinkel steun die beskikbare inligting nie optimistiese sienings oor die verkope van suiwel in die komende maande nie.

“Verhoogde verkope van suiwelprodukte verg groter voorkeur deur die verbruiker vir suiwelprodukte en dit verg laer pryse en/of groter voorkeur vanweë ander faktore as prys en/of hoër inkomste by die verbruiker.

"Laer pryse is waarskynlik nie ’n realistiese scenario nie, groter voorkeur weens faktore anders as prys het waarskynlik grootliks reeds in 2020 uitgespeel en dit gaan tyd kos voordat die vlak van ekonomiese bedrywighede in Suid-Afrika die vlak bereik waar dit vóór covid-19 was.”

PRODUSENTEPRYSE

Kraamwinkel sê die produsenteprysindeks van onverwerkte melk het van Desember 2020 tot Julie 2021 met 18,2% gestyg en was in Julie 2021 20,6% hoër as in Julie 2020.

“In die jaar wat in Julie 2021 geëindig het, het die produsenteprysindeks van suiwelprodukte heelwat minder gestyg, naamlik met 7,6%.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.16
-0.9%
Rand - Pond
20.11
-0.0%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,693.39
-1.1%
Silwer
20.00
-3.2%
Palladium
2,181.50
-3.6%
Platinum
914.00
-1.2%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot