AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Minder swart mense wil boer

Die aantal swart en bruin mense wat vir hulself ’n toekoms in die landbou wil bou, word ál minder, het Agri SA bevind.

Die aantal swart en bruin mense wat vir hulself ’n toekoms in die landbou wil bou, word ál minder, het Agri SA bevind.

Luidens ’n berig in Rapport (31 Julie 2011) het die organisasie in 2008 ’n opname in dié verband gedoen.


Volgens die berig is die georganiseerde landbou veral bekommerd oor die nuwe neiging dat jong swart en bruin boere as ’n “minderwaardige groep” beskou word. Te min ondersteuning aan opkomende en begunstigde boere dra ook daartoe by.


Landbouwetenskappe

Die afname in die belangstelling is veral geïdentifiseer in die demografie van studente wat tradisionele landbouwetenskappe wil bestudeer. Agri SA sê die land het sowat 1,2 miljoen kleinboere. Die meeste van hulle is in KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes.


Volgens dr. Theo de Jager, ondervoorsitter van Agri SA, het die opname getoon dat swart skoliere en studente in Limpopo boerdery as ’n “minderwaardige beroep beskou en dit nie aantreklik genoeg ag om akademies daarvoor opgelei te word nie”.

Hulle meen na bewering dat daar nie genoeg wins in die landbou gemaak kan word nie en dat die risikofaktore te groot is.


Belangstelling is nodig

Volgens De Jager is die gemiddelde ouderdom van Suid-Afrika se aktiewe boere 63 jaar: “Iets drasties moet gedoen word om die beroep met jong toetreders – waarvan die meeste uit voorheen benadeelde gemeenskappe kom – te voed.”


Prof. Mohammad Karaan, dekaan van landbouwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, is ook bekommerd oor dié neiging. Hy reken die gebrek aan belangstelling onder jong bruin mense kan aan beperkte en ongunstige blootstelling aan die landbou toegeskryf word.


“Ons het hier ’n geslag swart jong mense wat nie die voorreg gehad het om op ’n plaas of op die platteland groot te word nie. Diegene wat wel daaraan blootgestel is, het dikwels net armoede en onderdrukking beleef,” aldus Karaan.


Bron: Rapport


3 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.33
+0.7%
Rand - Pond
21.04
+1.2%
Rand - Euro
18.14
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.9%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,772.54
+0.2%
Silwer
22.21
-0.2%
Palladium
1,856.90
-1.1%
Platinum
990.50
-1.0%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom leer my ken dan besluit jy self
Ek is n introvert maar sodra jy my leer ken maak ek oop. Is n natuurmens wat alles in buite lewe geniet. Eerlikheid is bitter belangrik daar sonder werk niks
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot