AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

'Minimum lone nie groot probleem vir W.Kaap'

Die instelling van minimum lone behoort nie vir boere in die Wes-Kaap 'n groot probleem te wees nie, omdat die meeste boere hul plaaswerkers méér betaal as die voorgeskrewe vlakke.

Só sê mnr. Marthinus van Schalkwyk, premier van die provinsie en leier van die Nuwe Nasionale Party (NNP). Hy was die spreker op 'n vergadering van die Durbanville-Landbouvereniging.

Hy sê die provinsiale regering verwelkom die instelling van minimum lone en voel die vlakke waarop dit vasgestel is, strook met die minimum loon van R1 200 vir huiswerkers. Dit is boonop baie laer as wat die ANC aanvanklik wou hê. Hy verwelkom ook die gees waarin Agri Wes-Kaap dit aanvaar.

Tog, sê mnr. Van Schalkwyk, is daar sekere besonderhede wat verdere bespreking met die nasionale Regering verg, soos wat en hoeveel van die loon afgetrek kan word.

Mnr. Van Schalkwyk het sy standpunt herhaal dat die huidige situasie met grondbelasting, waar elke munisipaliteit sy eie tariewe sonder duidelike riglyne bepaal, totaal onaanvaarbaar is. Selfs 'n koers van 1 % tot 2 % op die markwaarde van die grond is in baie gevalle onrealisties hoog. Die Landbank-waarde van grond moet eerder die vertrekpunt wees.

Hy sê 'n reëling oor 'n moratorium op grondbelasting, soos hy pres. Thabo Mbeki onlangs versoek het, is nog nie getref nie. Die NNP sal hom aanhou beywer daarvoor.

Oor grondhervorming sê mnr. Van Schalkwyk die Wes-Kaap het nie 'n groot probleem met historiese eise nie, maar wel om grondbesit meer verteenwoordigend te maak. Grondeienaarskap kan 'n groot bron van konflik word en dit is noodsaaklik "om vóór die golf te bly".

Die provinsie loods vroeg volgende jaar 'n opleidingskollege op George as deel van sy planne om 7 000 nuwe boere in die provinsie te vestig. Vir die eerste fase van die program word R60 miljoen begroot en nóg geld behoort binnekort hieraan toegewys te word.

13 Desember 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.65
+1.0%
Rand - Pond
20.14
+0.3%
Rand - Euro
17.55
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.48
+1.2%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,713.98
+0.8%
Silwer
20.95
+1.2%
Palladium
2,332.84
+4.9%
Platinum
927.50
+2.5%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,638
+3.1%
Alle aandele
66,102
+2.9%
Hulpbronne 10
64,311
+4.3%
Industriële 25
79,706
+2.8%
Finansiële 15
14,059
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot