AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Minimum lone tree Maart in werking

Minimum lone vir plaaswerkers tree op 1 Maart 2003 in werking, het die Minister van Landbou, mnr. Membathisi Mdladlana, op Elsenburg aangekondig.

Hy sê hoewel dié vasstelling 'n betekenisvolle mylpaal in die verbetering van 'n kwesbare groep se lewensomstandighede is, was dit 'n "moeilike en sensitiewe" proses waarin gepoog is om 'n ewewig te vind tussen werkgewers se vermoë om te betaal, boerderyproduktiwiteit, armoedeverligting, lewenskoste, werkskepping en -behoud.

Afhangende van die ligging van die plaas sal die minimum loon voor aftrekkings R800 (hoër inkomste-gebied A) of R650 (laer inkomste-gebied B) wees vir werkers wat meer as 27 uur per week werk. Aftrekkings van 10 % elk vir rantsoene en behuising word toegelaat, mits die huis elektrisiteit en lopende water het en nie kleiner as 30 m2 is nie.

Werkers wat 27 uur per week of minder werk, moet teen R4,10 of R3,33 per uur vergoed word. Werkers van 15 tot 18 jaar moet die uurlikse tarief betaal word. Aftrekkings word nie van hul vergoeding toegelaat nie.

Die tariewe sal jaarliks met 9 % (gebied A), en met 10 % (gebied B) verhoog word.

Diensvoorwaardes wat werkure, gewone en kraamverlof, vergoeding vir oortyd en nagwerk bepaal, tree op 16 Desember vanjaar in werking. Daar word voorsiening gemaak vir 'n werkweek van 45 uur, drie weke verlof en ekstra vergoeding vir nagwerk.

Die Sektorale Vasstelling verbied die indiensneming van kinders jonger as 15 jaar.

Mnr. Mdladlana het boere wie se werkers reeds goeie werk- en lewensomstandighede geniet, geloof, maar gesê daar is boere wat die afdwing van beskerming en minimum lone noodsaak. Sy departement se ondersoek het aan die lig gebring dat daar boere in die Transkei is wat hul werkers met 'n kalf of suurmelk vergoed. Lone wat hoër as die minimum is, mag nie verlaag word nie. Gebied A: 
Die plaaslike munisipaliteite Bergrivier, Breedevallei, Buffalo City, Kaap Agulhas, Cederberg, Drakenstein, Emalahleni, Emfuleni, Gamagara, George, Hibiscus-kus, Karoo-Hoogland, Kgatelopele, Khara Hais, Knysna, Kungwini, Kouga, Langeberg, Lesedi, Makana, Mangaung, Matzikama, Metsimaholo, Middelburg, Midvaal, Mngeni, Mogale, Mosselbaai, Msunduzi, Mtubatuba, Nama Khoi, Nelson Mandela, Nokeng tsa Taemane, Oudtshoorn, Overstrand, Plettenbergbaai, Potchefstroom, Randfontein, Richtersveld, Saldanhabaai, Sol Plaatje, Stellenbosch, Swartland, Swellendam, Theewaterskloof, Umdoni, uMhlathuze en Witzenberg.

Die stad Kaapstad, Johannesburg, Tshwane en Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteite en Ethekwini Metropolitaanse Unistad.

Gebied B:
Alle die ander munisipaliteite.13 Desember 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot