AFGRI
BEAN
02 Feb
-
9604
-189,00
CORN
02 Feb
-
4550,4
-19,60
SOYA
02 Feb
-
8815
-94,00
SUNS
02 Feb
-
11369,8
71,80
WEAT
02 Feb
-
6722
-47,00
WMAZ
02 Feb
-
4298,6
-13,40
YMAZ
02 Feb
-
4419
-26,00

Minister bekommerd oor gas-myn

Die Minister van Waterwese en Omgewingsake sê meer navorsing is nodig oor die ontginning van gas, sê die DA.

Die Minister van Waterwese en Omgewingsake sê meer navorsing is nodig oor die ontginning van gas, sê DA.

Me. Edna Molewa, die Minister van Waterwese en Omgewingsake sê meer navorsing is nodig oor die ontginning van gas, sê die Demokratiese Alliansie (DA).

Luidens ‘n verklaring sê die party die Minister het dié standpunt duidelik gemaak in antwoord op ‘n vraag wat hulle verlede jaar aan haar gevra het. Molewa is van mening dat spesifiek die proses van hidroliese fraktruering vir gas-prospektering verder ondersoek moet word.

Die DA sê hulle verwelkom dié benadering van die Minister, en hulle moedig haar aan om met die Minister van Energie hieroor te praat.

Moratorium?

“Vir hierdie rede glo ons die Minister... moet die moratorium teen ‘fracking’ (‘n kort Engelse benaming vir die proses) wat die DA vroeër die week voorgestel het, steun”, aldus die party.

Die DA het vroeër die week hulle steun aan die stryd teen die proses van Shell, wat vir prospekteringsregte vir gasontginning in die Karoo aansoek gedoen het, toegesê.

Die party voel ‘n moratorium moet teen die proses en tipe myn aktiwiteite in Suid-Afrika ingestel word, aangesien dit nog nie behoorlik ondersoek is nie. Volgens die party het die land ook nog nie regulasies en ‘n beleid in dié verband in plek nie.

Gevolge?

Volgens die Minister kan dié myn-aktiwiteite verskeie gevolge vir die omgewing inhou:

1. Besoedeling van grondwaterbronne as die vloeistowwe van die hidroliese fraktruering nie uitgepomp word nie. Dit kan ook lei tot reaksies tussen vloeistowwe, minerale neerslae en water.

2. ‘n Afname in die vlak van grondwater weens die groot hoeveelheid water wat vir die proses benodig word.

3. Besoedeling weens die storing van olie en gas-afval op die oppervlak, veral as dit nie behoorlik geïsoleer is en beheer word nie.

3 Februarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.08
-0.2%
Rand - Pond
20.89
+1.0%
Rand - Euro
18.63
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.7%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,020.69
+0.9%
Palladium
1,652.17
-1.0%
Goud
1,913.26
-1.9%
Silwer
23.47
-2.1%
Brent-ruolie
82.84
-3.2%
Top-40
73,629
-0.1%
Alle aandele
79,802
-0.0%
Hulpbronne 10
74,686
-0.6%
Industriële 25
102,624
+0.1%
Finansiële 15
16,551
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Let's meet for 🍷🍷We will know if there is a connection
I love too make a fire for the braai, open a bottle of red, enjoy lots of laughtterr but can also do the romantic dinner or picnic in the bush. Can go on for ever here but then...
Kom Ons Gesels😁
Ek is n moeilieke meisie, maar watter meisie is nie??? Ek het twee pragtige dogtertjies, so meeste van my tyd word saam hulle spandeer😁 Ek hou van dans maar het nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot