AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Minister moet verduidelik oor grondeise

Agri SA het duidelikheid by die Minister van Grondsake gevra oor die uitsprake rakende die heropening van grondeise.

Agri SA het duidelikheid by mnr. Gugile Nkwinti, die Minister van Grondsake en Landelike Ontwikkeling, gevra oor die uitsprake rakende die heropening van grondeise. Luidens ’n verklaring is die organisasie bekommerd oor berigte waarvolgens die Ministerie dié stap aandui.


“Daar was dikwels in die verlede oproepe vir die heropening van grondeise, maar die Regering het telkens daarteen besluit omdat so ’n reëling onbekostigbaar en onbestuurbaar sal wees.  Berigte dat dit weer oorweeg word, skep opnuut onsekerhede in die landbou, wat reeds ernstig deur die afgelope 17 jaar se voortslepende grondeiseproses geknou is,” aldus die organisasie. 


Die organisasie het Nkwinti gevra wat die Regering se standpunt oor die kwessie is en hoe dit aansluiting sal vind by die omvattende hersiening van grondbeleid en -wetgewing wat hy vroeër aangekondig het.  Agri SA se standpunt daaroor is ook aan Nkwinti oorgedra.


Die vorige proses


Die organisasie vra as die departement so sukkel om die bestaande proses te bestuur, hoe hy kapasiteit gaan skep om nuwe, omvattender eise te hanteer?


Wat die huidige proses betref, is daar op meer as 13 000 plase, vir party so lank as 11 jaar al, onafgehandelde eise wat reuse ekonomiese skade veroorsaak.


Die belastingbetaler


Die organisasie sê die kwessie kan verder gekompliseer word as aansoeke om eise voor 1913 toegelaat word.

 

“Enersyds was daar voor 1913 geen diskriminerende wetgewing oor grondbesit nie en baie grond het in swart-teen-swart konflik van hande verwissel. Tradisionele stamme sou dus teen mekaar eise kon instel en die Koi-San sou die hele land kon eis.”


So ‘n stap sou die belastingbetaler miljarde rande kos en groot regsonsekerheid tot gevolg hê. Om dié redes het die Regering vorige oproepe om die heropening van die eiseproses teengestaan. “Ekonomiese ontwikkeling, werkskepping en voedselproduksie sal nie deur so ’n stap gerugsteun word nie.” lei die verklaring.


16 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.04
+1.1%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.89
+0.2%
Silwer
22.21
-0.2%
Palladium
1,853.28
-1.3%
Platinum
992.00
-0.8%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom leer my ken dan besluit jy self
Ek is n introvert maar sodra jy my leer ken maak ek oop. Is n natuurmens wat alles in buite lewe geniet. Eerlikheid is bitter belangrik daar sonder werk niks
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot