AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Minister prys wildbedryf

Wild- en veeboerdery wat saam beoefen word, skep ook meer werk vanweë toerisme, sê mnr. Derek Hanekom, Minister van Toerisme.

Die tyd het aangebreek dat die almal wat in die wildbedryf betrokke is, gesamentlik meer doen om die beeld van die bedryf te bevorder, sê mnr. Derek Hanekom, die nuwe Minister van Toerisme.

Hanekom het die Absa Kirkwood-wildsfees geopen en die wildboerdery as verreweg die beste bedryf beskryf om marginale grond wat nie vir ander landbouvertakkings geskik is nie, optimaal te benut. “Hoewel daar sommige is wat aanvoer dat die wildbedryf ’n negatiewe impak op voedselsekerheid het, word meer proteïene per hektaar as met skaap en bees geproduseer, aangesien wild ander soorte veld benut.”

Hanekom het gesê die wildbedryf het ’n belangrike rol gespeel om toerisme in die Sondagrviervallei te bevorder. “Waar wild- en veeboerdery saam beoefen word, word ook meer werkgeleenthede vanweë die toerisme-element geskep. Daar moet onthou word dat die bykomende werk wat deur toerisme geskep word, ook tot voedselsekerheid bydra. Mense met ’n werk het nie dieselfde gebrek aan voedsel as dié daaronder nie.”

Hanekom het gesê dat die volhoubare benutting van grond deur wild tesame met die groei in toerisme ’n groot potensiaal vir die Oos-Kaap bied om ook sy erfenis te bevorder. Daar is reeds ver gevorder met planne om ’n “erfenisroete” in die Zuurberg in die Sondagriviervallei te ontwikkel, het Hanekom gesê.

Byskrif: Van links is mnr. Paul Marais, voorsitter van die Abba Kirkwood-wildsfees, me. Vuyo Zitumane, voorsitter van die Oos-Kaapse Parke- en Toerisme-agentskap en mnr.  Derek Hanekom, Minister van Toerisme, wat die fees amptelik geopen het. Foto: Ed Richardson (Klik net op foto om te vergroot.)

Hanekom

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot