AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Minister s

Minimum lone en werkure vir plaaswerkers sal nog voor einde vanjaar aangekondig word, sê mnr. Membathisi Mdladlana, Minister van Arbeid.

Hy het in 'n toespraak op die kongres van die United Association of South Africa in Midrand gepraat en gesê die Regering is daartoe verbind om alle werkers, insluitend plaaswerkers, teen uitbuiting te beskerm. Hoewel hy geen datum gegee het vir die aankondiging nie, word in sekere kringe verwag dat dit 2 Desember vanjaar sal wees. Intussen het die Kommissie vir Diensvoorwaardes in 'n verslag aanbeveel dat plaaswerkers 'n minimum loon van R600 per maand of R800 per maand kry afhangende van die omgewing waar hulle werk. Die kommissie beveel ook aan dat jaarlikse verhogings van 9 % en 10 % aan plaaswerkers gegee word en dat die maksimum getal werkure per week op 45 vasgestel word. Die verslag is aan die minister oorhandig. Mnr. Japie Grobler, voorsitter van Agri SA, het in reaksie op die verslag gesê sover Agri SA se kennis strek, het die Regering geen finale besluit oor 'n minimum loon vir plaaswerkers geneem nie. Sodra die minister sy finale besluit bekend gemaak het, sal Agri SA volledig daarop reageer. Mnr. Kobus Kleynhans van Agri SA het aan Landbouweekblad gesê die minister het onderneem om Agri SA betyds in te lig wanneer hy 'n finale besluit oor dié saak geneem het. Mnr. Jack Loggenberg van TLU SA het gesê sy unie steun die indeling van net twee verskillende minimum lone soos wat die kommissie aanbeveel en nie die menigte verskillende lone vir verskillende landdrosdistrikte soos wat die Departement van Arbeid vroeër vanjaar voorgestel het nie. Hy het verwys na die kommissie se voorstel dat jaarlikse verhogings van 9 % tot 10 % afgedwing word en gesê dit sal onproduktiwiteit in die hand werk, omdat werkers geen aansporing sal hê nie. Dit kan groter werkloosheid onder plaaswerkers meebring. Boere wat nie kan bekostig om dié verhogings toe te staan nie, sal van hul werkerskorps moet verminder om die verhogings vir die oorblywende werkers te kan gee. Mnr. Loggenberg het gesê hy het geen probleem daarmee dat seisoenale werkers by die Werkloosheidsversekeringsfonds ingeskakel word nie, mits dit geleidelik ingefaseer word.22 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.17
-0.4%
Rand - Euro
17.62
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,709.51
-0.2%
Silwer
20.68
+0.1%
Palladium
2,292.00
+1.3%
Platinum
940.00
+1.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,405
-0.0%
Alle aandele
65,805
-0.0%
Hulpbronne 10
63,238
-0.1%
Industriële 25
79,898
-0.2%
Finansiële 15
14,066
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot