AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

'Minister verstaan nie marktoegang'

Me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, verstaan nie wat marktoegang beteken nie, reken ‘n ekonoom.

Me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, verstaan nie wat marktoegang beteken nie.

Dít was me. Lindie Stroebel, senior ekonoom by die Landboubesigheidskamer, se reaksie op Joemat-Pettersson se kommentaar dat primêre produsente en die landbouverwerkingsektor se marktoegang belemmer sal word indien Walmart die land betree.

Steun kommersiële landbou

Joemat-Pettersson het in Pretoria die staat se standpunt verduidelik.

“Die Regering word gereeld daarvan beskuldig dat hy nie die kommersiële landbou steun nie. Dié stap is ’n poging om dit wel te doen. As ’n ontwikkelende land geniet die primêre landbou beperkte marktoegang. Dié toegang kan nie verder belemmer word nie.”

Stroebel het daarop gereageer en gesê dat Joemat-Pettersson nie ’n benul het wat marktoegang behels nie. “Meer kopers, wat produsente bystaan, bied juis groter bedingingsgeleenthede.”

Mnr. Johan Pienaar, adjunkdirekteur van Agri SA sê ál manier waarop plaaslike produsente deur die Walmart/Massmart-samesmelting seergemaak sal word, is as die Regering byvoorbeeld sou besluit om skielik Suid- Afrika se grense oop te gooi vir buitelandse produkte.

“Daar is al jare lank ’n debat oor die tekort aan mededinging binne die kleinhandel. Dié toetrede gaan juis mededinging en nóg ’n kanaal vir voedselverspreiding skep.”

Groter bedingingsmag

Pienaar sê die Regering se redenasie maak nie sin nie. Volgens hom gaan die samesmelting eerder lei tot meer belanghebbendes laer af in die ketting. Dit sal waarskynlik groter bedingingsmag en ander geleenthede vir primêre produsente skep.

Stroebel het herhaal dat dié aksie van die Regering die swakste moontlike boodskap is wat aan die buiteland gestuur kon word.

“Dit is kortsigtig en dwarsboom pogings om buitelandse belegging te lok. Walmart het uitstekende kundigheid waarby Suid- Afrika net kan leer.”

8 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.23
+1.8%
Rand - Pond
21.11
+1.0%
Rand - Euro
18.14
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.72
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,795.36
-0.2%
Silwer
23.01
-0.6%
Palladium
1,914.91
+0.8%
Platinum
1,023.63
+0.4%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,173
+1.4%
Alle aandele
75,334
+1.4%
Hulpbronne 10
75,189
+1.6%
Industriële 25
92,282
+0.8%
Finansiële 15
15,820
+2.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot