AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Ministers haaks oor geld vir nuwe boere?

Die een departement het die geld om nuwe boere te help vestig, maar die ander departement moet dit doen. Wat nou?

Die geskil tussen die Departement van Landbou en dié vir Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming rakende die finansiering van die program vir herkapitalisering, sal deur die Nasionale Tesourie besleg moet word.

Dit kom nadat die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye dit duidelik gemaak het dat hy nie die program vir herkapitalisering van die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming kan oorneem sonder die hulpbronne wat reeds vir dié program begroot is nie.

Herkapitalisering het in 2009 afgeskop en R4,8 miljard is reeds bestee om 1 675 plase, wat die Regering as deel van sy grondhervormingsprogram beskikbaar gemaak het, te help wat in die moeilikheid geraak het. 'n Deel van die begroting vir grondhervorming word hiervoor ingespan.

Verskuiwing van program

Die verskuiwing van die program na die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, kom nadat die Presidensie se Departement van Monitering en Evaluering bevind het dat die staat se reddingsplan vir herverdeelde plase, wat aan opkomende swart boere toegeken is, nie naastenby die geld regverdig wat daarvoor ingeploeg word nie. Dit is vaag, oorambisieus en verhoog boonop swart boere se afhanklikheid van staatsgeld.

Die aanbeveel was toe dat al die Regering sy landbousteunprojekte moet vervang met ’n enkele projek wat álle fases van hervorming steun. Dit behels die aankoop van die plase, uitbreiding, voorligting, landboufinansiering en marktoegang.

Maar totdat só ’n enkele program die lig sien, moet die program vir herkapitalisering onder die landboudepartgement se vlerk geplaas word. Mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, het al verskeie kere uitgewys dat hulp aan plase eintlik die taak van die landboudepartement is want sy grondsakedepartement het byvoorbeeld geen mandaat om grond te ontwikkel nadat dit oorgedra is nie.

Program en geld

Mnr. Mike Mlengana, direkteur-generaal van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, het by ’n gesamentlike sitting van die Parlement se portefeuljekomitees wat met landbou en grond belas is, gesê dat die program met sy begrote geld na landbou moet oorkom omdat die landboudepartment nie ’n begroting daarvoor het nie.

Hy het onder meer uitgewys dat die departement 450 swart boere in die geldjaar moet ondersteun en ’n miljoen hektaar grond teen 2019 in produksie kry. Dit terwyl hy reeds nie genoeg geld kry om effektiewe grootskaalse landbouproduksie onder swart boere te vermag nie.

Volle hulpbronne

“Ons wil hê dat die departement sy volle hulpbronne vir die program vir herkapitalisering oordra.”

Die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming maak egter kapsie hierteen, want dit sal beteken dat hy van sy begroting vir grondhervorming aan die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye moet oordra.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
+0.1%
Rand - Pond
22.36
+0.2%
Rand - Euro
19.69
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.11
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.1%
Platinum
954.43
-0.6%
Palladium
1,435.63
+1.3%
Goud
1,966.71
-0.4%
Silwer
23.19
-0.6%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
71,034
+0.8%
Alle aandele
76,622
+0.8%
Hulpbronne 10
66,863
+0.6%
Industriële 25
103,475
+1.1%
Finansiële 15
15,655
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees not jou self
Down to earth. Very passionate and loving. Strait too the point, no nonsense person. Love Motorsport. Love animals. Braai and enjoy good friend's
Passievol oor sport, wie weet dalk oor jou ook
Hou nie van konflik nie, I'm a kinda make love not war tipe dame. My seun kom eerste in alle opsigte. Ondersteun hom soveel as ek kan. Ek lief sport, meeste van die sport....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot