AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Ministers ‘moet almal Nampo besoek’

Alle ministers behoort jaarliks die Nampo-Oesdag te besoek om te sien wat in die landbou aangaan.

Op sy 15de besoek aan die Nampo-Oesdag het dr. Pieter Mulder, Adjunk-minister van Landbou, gesê álle ministers behoort dié uitsalling te besoek.

Mulder het gesê ministers behoort daarheen te gaan sodat hulle ?n beter begrip van die landbou kan hê, soos die rol wat tegnologie speel en hoe gevorderd die bedryf is.

“Te veel besluite word sommer op aannames en mites gegrond.” Mulder sê met sulke besluite word die onvoorsiene gevolge nie in ag geneem nie.

Volgende kabinet
Sou hy deur die ANC gevra word om weer in die Kabinet te dien, sal die VF Plus daaroor moet besluit.  “Ek is oortuig dit was die regte besluit om in die Kabinet te dien, hoewel die opposisie dit deurlopend misbruik het.

“Dit is iets wat goed is vir Suid-Afrika en vir landbou. Wanneer ek goed kon regkry, soos om ’n boer te help, was dit baie bevredigend, maar daar was ook baie frustrasies.

‘Vertaler’ tussen wêrelde
“My voorwaarde aan pres. Jacob Zuma was dat hulle my nie polities moet dooddruk nie. Ek het kritiek uitgespreek teen kwessies ,soos die minimum loon. Ek sou vir die ministers sê hulle bedoel dalk goed daarmee, maar verstaan nie die implikasies nie.”

Mulder sê hy sien sy rol as adjunkminister soos ’n soort vertaler tussen twee wêrelde.  Oor die onlangse voorstelle dat boere tot 50% van hul plase aan werkers moet gee, het Mulder gesê hy dink dit is net ?n vlieër. “Dit is vooraf nêrens bespreek nie... maar  ?n mens weet nooit nie.” Volgens hom verstaan die Regering nie wat die gevolge van so-iets sal wees nie.

Byskrif:
Dr. Pieter Mulder (middel), Adjunkminister van Landbou, by Nampo saam met mnre. Pitso Sekhoto (links) voorsitter van die African Farmers’ Association (Afasa) in die Vrystaat, en Mike Mlengana, nasionale voorsitter van Afasa. Foto: CARIEN KRUGER

 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
+0.8%
Rand - Pond
20.18
-0.1%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.64
-0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,673.34
+0.7%
Silwer
20.28
+6.5%
Palladium
2,228.00
+2.8%
Platinum
893.00
+3.3%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,652
+0.5%
Alle aandele
64,104
+0.6%
Hulpbronne 10
61,670
+2.4%
Industriële 25
77,371
-0.0%
Finansiële 15
13,749
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons deel
Het gesonde uitkyk op die lewe. Probeer gesond leef, fiks bly, stap, om buitelewe te verken en te geniet. binne. Hou van werskaf tuis, krap in die tuin. Sal graag my lewe wil...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot