AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Misdadigers gebruik polisiekantore soos eie arsenaal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Theuns Botha
Foto: Theuns Botha
Dit blyk dat rooftogte by polisiekantore al hoe meer daartoe lei dat onwettige vuurwapens in die hande van misdadigers beland, sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

Dit blyk duidelik uit ’n antwoord van mnr. Bheki Cele, minister van polisie, op ’n parlementêre vraag oor die aantal rooftogte wat vanaf die 2018-’19- tot die 2020-’21-boekjaar by polisiekantore plaasgevind het.

Luidens Cele se skriftelike antwoord was daar vanaf 1 April 2018 tot 31 Maart 2021 13 rooftogte by polisiekantore. Tydens dié rooftogte is 78 vuurwapens en 982 patrone gebuit.

“Hierdie is vuurwapens wat in rooftogte gebuit is. Indien die duisende vuurwapens wat gesteel of verlore raak by polisiekantore in ag geneem word, raak die polisie nou een van die grootste bronne van onwettige vuurwapens vir misdadigers.”

Groenewald sê Cele sal antwoorde moet verskaf hierop en ook sê wat hy daaraan gaan doen.

“Benewens die rooftogte wat bewys misdadigers vrees nie die polisie nie, is dit ontstellend dat nie ’n enkele een van die 24 misdadigers wat vir die rooftogte in hegtenis geneem is, tot op hede suksesvol vervolg is nie. Dit dui op swak polisiewerk.

“As in ag geneem word dat die wapens 23 5,56 mm-aanvalsgewere en 40 9 mm-pistole insluit, die soort wapens wat veral in transito- en ander rooftogte gebruik word, het polisiekantore duidelik ? gerieflike bron van onwettige vuurwapens vir misdadigers geword.”

Volgens Cele is slegs 6 van die 23 aanvalsgewere en net 4 van die 40 pistole wat gesteel is, weer teruggevind.

Terwyl Cele in sy antwoord aangedui het dat geen rooftogte gedurende die 2021-’22 boekjaar by polisiekantore plaasgevind het nie, sê Groenewald dat die Hotazel-polisiekantoor in die Noord-Kaap verlede jaar op 31 Julie van drie R5-aanvalsgewere, agt 9 mm-pistole en twee 12 boor-haelgewere beroof is. “Die antwoord is dus verkeerd en ek sal om ’n verduideliking hiervoor vra.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot