AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Mites oor rooivleis skaad bedryf

Boere en ander betrokkenes in die rooivleisbedryf moet saamstaan om die onwaarhede wat die gebruik van rooivleis skaad, die nekslag toe te dien. Sulke onwaarhede word versprei weens oningeligtheid oor rooivleis, het me. Ankie Stroebel, bemarkingsbestuurder van Sams, op 'n boeredag by die River Ranch Angus-stoetery, naby Vrede, gesê.

Mites oor rooivleis is gewoonlik erg oordrewe. Dit skaad die verbruik van rooivleis, want heelwat verbruikers glo dit is sleg vir die gesondheid.

Sogenaamde kenners en mense wat hulself as ingelig beskou, vertel graag rooivleis is ongesond en veroorsaak hoë cholesterol en hartsiektes. Sommige mense gaan selfs so ver as om te beweer rooivleis maak 'n mens vet en mans wat dit eet, word lui. Mense slaap glo ook sleg ná 'n maaltyd wat rooivleis ingesluit het en dat rooivleis vroue baard laat kry!

Selfs die befaamde gholfspeler Gary Player het al gesê hy skryf sy goeie gesondheid aan die vermyding van rooivleis toe. Medici en dieetkundiges is in die algemeen ook teen rooivleis gekant.

Iemand wat minder vet wil eet om gewig te verloor, behoort snitte te koop met min vet. Nek het byvoorbeeld meer as 22 % vet en borsstuk tot 34 %. Daarteenoor het filet net 9 % en dy 11 % vet. Sy sê mense moet dus minder vet eet en nie minder vleis nie. Hou matigheid voor oë.

Suid-Afrikaanse rooivleis is goeie waarde vir geld en het minder vet as oorsese vleis. 'n Plaaslike beeskarkas het gemiddeld 13 % vet teenoor tot 30 % in die buiteland. Vet speel 'n belangrike rol in 'n maaltyd, want dit maak die kos smaaklik, verskaf energie en is 'n goeie bron van yster, solank 'n mens se vetinname net nie meer as 30 % per dag is nie.

Prof. Thys Ungerer, 'n afgetrede medikus, het gesê dit is 'n wanindruk 'n mens moet rooivleis vermy as jy bang is vir hartsiekes. Volgens plaaslike navorsing was daar min verskil in die afname in cholesterol van 'n groep mense wat in die proeftydperk van ses weke 120 g tot 210 g vleis per dag geëet het, teenoor 'n groep wat hoender en vis geëet het. 'n Ondersoek op lang termyn in Amerika het dieselfde uitslag gehad.

9 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot