AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Mlengana is nuwe DG van Landbou

Die nuwe direkteur-generaal van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye is 'n boer!

Mnr. Mike Mlengana is die nuwe direkteur-generaal van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye.

Mlengana is die eerste DG wat ook self 'n boer is, het as voorsitter van Afasa (African Farmers Association of South Africa) uitgetree.

Prof. Mohammad Karaan, dekaan van die fakulteit landbou­wetenskappe aan die Universiteit van Stellenbosch, is opgewonde dat ’n landboumens aangestel is wat 'n boer én ’n kenner van die georganiseerde landbou is.

“Ek dink sy groot uitdaging gaan wees om die departement te omskep in ’n doeltreffende instelling en om die kollektiewe belang van die landbou te bevorder. Dit is om op te tree in die belang van alle belanghebbers en nie net enkeles nie.

“Die landbou is te lank oorheers deur nét produsentekwessies en ek dink die breë kwessies van waardetoevoeging, omgewingskwessies, humanitêre-, biosekuriteit-, internasionale handels- en voedselveiligheidskwessies moet groter aandag geniet.” Hy hoop dat Mlengana ’n bydrae sal lewer tot ’n verenigde georganiseerde landbou.

Agri SA gelukkig met Mlengana

Mnr. Johannes Möller, vorositter van Agri SA, sê dié organisasie is gelukkig met die aanstelling. “Ons het ook goed met die waarnemende direkteur-generaal, Mortimer Mannya, oor die weg gekom. Mike verstaan die landbou en ons het ’n goeie verhouding met hom in Afasa gehad en wens hom die beste toe.”

Daar is heelwat kwessies volgens Möller waaraan Mlengana aandag sal moet gee. “Hy moet kyk na die moontlikheid dat sy bestuurspan op ’n gereelde basis met die die georganiseerde landbou bymekaarkom en ons meer formeel oplossings vir die uitdagings op die tafel kan kry.” Volgens Möller is Mlengana baie pragmaties en dit is wat die landbou nodig het.

Veral nou met die droogte wat die landbou ’n erge knou toegedien het, is dit ’n moeilike tyd om die leisels as direkteur-generaal oor te neem. Agri SA sal hom ondersteun en die nodige bystand lewer sodat hy suksesvol kan wees.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.7%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.61
+0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,663.70
+0.2%
Silwer
19.07
+1.3%
Palladium
2,175.00
-1.4%
Platinum
864.69
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot