AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Modise se werkers het glo honger gely

Ook die werkers op me. Thandi Modise se plaas het glo honger gely en is nie vir hul werk betaal nie.

Hulle het saam met die varke honger gely op me. Thandi Modise se plaas, aldus 'n gesin wat daar gewerk het.

'n Voormalige werker wat vir drie maande op die plaas gewerk het en R800 betaal is, het mnr. Tebogo Moekaedi gewaarsku dat hulle gaan swaarkry op die plaas, het die Sunday Times berig. Die werker het Moekaedi ingelig dat die varke net elke tweede dag moes kos kry, anders sou die voer nie hou nie. Me. Makgotso Vanwyk en hul eenjarige seun het saam met hom daar kom bly, en hulle het saans selfs die gordyne om hulle gedraai om die koue te probeer uithou.

Weke het egter verbygegaan sonder dat enigiemand die plaas besoek het, en hulle eie kos sowel as die varkvoer het min begin raak. Die varke het begin vrek, en hulle is deur mnr. Nimrod Thloaele, wat vir Noordwes-behuising werk en hom oorspronklik na die plaas gebring het, aangesê om die dooie varke in 'n put te gooi.

Volgens 'n inspekteur van die Dierebeskermingsvereniging het 'n aangrensende boer hulle ingelig hoe hy gesien het dat die koeie probeer om oor die elektriese heining te klim in 'n poging om by water uit te kom. Sommige varke het ook aan mekaar begin vreet.

Moekaedi het ná 47 dae op die plaas besluit om sy goed te vat en te loop, want hongersnood het hulle in die gesig gestaar. In die amper twee maande wat hy vir Modise gewerk het, is hy nooit betaal nie, het hy gesê. Hy vertel hy het die werk op die plaas juis aanvaar omdat hy desperaat was vir werk en geglo het 'n politikus soos Modise sou hom betaal. Hy het Thloaele ook herhaaldelik probeer kontak, maar sonder sukses. Die gesin het later net van water geleef. 'n Werker op 'n buurplaas het vir hulle kos en geld gegee om sy ma vir hulp te bel.

Modise  se woordvoerder, mnr. Neo Moepi, het alle aantygings dat werkers swak behandel is, verwerp, berig die Sunday Times. Die redes vir die werkers se vertrek en die oorsaak van 'n veldbrand wat die water- en kragvoorsiening afgesny het, word glo deur Modise se span ondersoek.

Modise, voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies en voormalige premier van Noordwes, is in die spervuur nadat talle van die diere op haar plaas weens verhongering van kant gemaak moes word. Volgens Rapport het boere in Noordwes al maande gelede ingegryp om die boerdery te probeer red toe sy erken het sy kom nie die mas op nie.

Die  DBV het ook gesê hy gaan verskeie aanklagte ingevolge die Wet op Dierebeskerming teen Modise indien.

Bron: Sunday Times en Rapport.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot