AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Moeg gepraat? Dink weer, s

Belangrike mense in hierdie land se ore is oop vir die landbou, maar 'n mens is bang dit is die geval op laer vlakke nie, sê mnr. Japie Grobler, voorsitter van Agri SA.

Op tweede en derde vlak van die regering is daar werklik nie sprake van dienslewering nie en 'n magdom dinge moet hier aangespreek word. Die strategiese landbouplan skep die nodige struktuur waarbinne dinge moet gebeur, maar al die gesprekke moet nou plaas toe kom, se hy.

Hy het aan kongresgangers by Agri Mpumalanga se jaarkongres buite Nelspruit in 'n gesprek oor die stategiese landbouplan gesê dié plan is die hele landboufamilie se eiendom en boere moet verantwoording daarvoor neem. Die gesindheid van boere gaan daarvoor sorg dat dit slaag of misluk.

Boere moet betrokke raak by hul organisasies en in gesprek tree met hul genote in laer vlakke van die regering sodat hulle bewus gemaak word van struikelblokke wat in die pad staan van volhoubare produksie en mededinging.

"Ons kan nie bekostig om moeg gepraat te raak nie."

Volgens mnr. Grobler het die landbou die afgelope tien jaar in 'n onstabiele landbouland vir sy eie paadjie gesorg en wat hy bereik het is iets om op trots te wees. "Die landbou kan sy eie toekoms bepaal deur sy omgang met betrokkenes. Krag is in gesindheid en dít is waarmee die toekoms bestuur kan word."

Hy sê Afrika is 'n vasteland wat smag na mentors en kennis. Die vraag is hoe gaan sy haar armoede, konflik en probleme hanteer. "Die wêreld het nie meer 'n skuldgevoel oor Afrika nie. Daar is 'n nuwe realisme oor die oordrewe beheptheid met Afrika. Suid-Afrika en Afrika sal self iets aan die probleme moet doen of niks gaan gebeur nie. Die probleme skep egter ook geleenthede vir sukses. Is u deel van die proses om oplossings te probeer kry?" wou hy weet.

31 Mei 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,713.17
+0.0%
Silwer
20.80
+0.7%
Palladium
2,265.00
+0.1%
Platinum
928.00
+0.3%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot