AFGRI
BEAN
07 Feb
-
9885
16,00
CORN
07 Feb
-
4639
28,00
SOYA
07 Feb
-
8750
-38,00
SUNS
07 Feb
-
10130
-10,00
WEAT
07 Feb
-
6814
47,00
WMAZ
07 Feb
-
4289
-22,00
YMAZ
07 Feb
-
4425
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

‘Moeilike jaar wag vir veeboere’

Nóg ’n moeilike jaar lê vir veeboere in die Noord-Kaap voor, meen mnr. James Faber, RPO-voorsitter in die provinsie.

Die produktiewe produksie van rooivleis is die voorland vir die Noord-Kaapse veeboere om nóg 'n moeilike jaar in die bedryf die hoof te bied.

Mnr. James Faber, voorsitter van die Noord-Kaapse RPO-kongres gesê veeprodusente sal vanjaar moet kyk hoe hulle hul produksie teen die laagste koste kan bedryf.

Faber het in sy voorsittersverslag in Kimberley gesê die produsenteprys van rooivleis sal na verwagting vanjaar steeds onder druk bly.

"Hierdie druk gaan grootliks kom van die verbruiker wie se bestedingsvermoë onder aan bande gelê word. Verhoogde inflasie lê en wag vir ons," sê Faber. "Die styging in die inflasiekoers sal na verwagting later vanjaar teëgewerk word met 'n rentekoersverhoging deur die Reserwebank. Dit sal die verbruiker se bestedingsvermoé verder laat afneem," se Faber.

Volgens Faber is die land se dieregesondheidstatus een van die grootste bedreigings vir die nasionale veestapel.

Hy se egter verskeie geleenthede vir die uitvoer van vleis word tans geskep deur die land se huidige bek-en-klouseervrye status. In die lig van die verswakte wisselkoers kan beter pryse vir die Suid-Afrikaanse produsent beding word vir die uitvoer van uitsoek-vleissnitte.

Faber het die samewerking van die provinsie se RPO belowe in die opstel van nuwe standaard-operasionele prosedure en die toepassing van maatreels ten opsigte van die invoer van lewende diere. Die proses is tans in groot omstredenheid gehul.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.58
+0.4%
Rand - Pond
21.18
+0.3%
Rand - Euro
18.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.21
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Platinum
972.03
-0.2%
Palladium
1,648.06
+3.1%
Goud
1,869.04
+0.1%
Silwer
22.13
-0.6%
Brent-ruolie
80.99
+1.3%
Top-40
73,434
-0.1%
Alle aandele
79,534
-0.1%
Hulpbronne 10
74,594
+0.7%
Industriële 25
102,656
-0.5%
Finansiële 15
16,333
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Alleen maar gelukkig
Ek is n sosiale spontane mens wat hou van lag en goeie geselskap. Ek werk hard, soms lang ure, maar hou ook van rustig wees. Ons is nie veronderstel om alleen deur die lewe te...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot