AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Moeilikste begroting sedert 1994?

Die land se begroting vir die komende boekjaar is die moeilikste een sedert 1994, aldus dr. Pieter Mulder.

Suid-Afrikaners sal vandag, Woensdag, 27 Februarie, hoor wat die nuwe boekjaar inhou wanneer mnr. Pravin Gordhan, Minister van Finansies, tydens sy begrotingsrede gaan probeer om die land se boeke te laat klop.

Dr. Pieter Mulder, Adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye en leier van die VryheidsFront Plus, meen die Begroting gaan die moeilikste begroting wees sedert 1994.

“Die Minister is vasgedruk tussen groter staatsdiensuitgawes, salarisse ingesluit, aan die een kant en aansienlik minder belastinginkomste as gevolg van die mynstakings en lae ekonomiese groei aan die ander kant,” aldus Mulder.

Mulder meen ’n verhoging in belasting sal die steeds stadig groeiende ekonomie verder demp. Dit kan lei tot nog minder belastinginkomste, wat in ’n dodelike finansiële spiraal kan ontaard.

Antwoorde vir Gordhan
Volgens Mulder lê die antwoorde vir die kwessies daarin om toegewings vir klein sake-ondernemings te maak en infrastruktuurprojekte te versnel. Laasgenoemde kan ook ’n gunstige uitwerking op groei in landelike gebiede en in die landbousektor hê.

Spesiale maatreëls om armes en pensioenarisse teen die hoë koste van elektrisiteit, brandstof en ander geadministreerde pryse te beskerm, is nodig. Mulder sê Gordhan moet ook in detail stappe aankondig om korrupsie teen te werk, sodat ’n duidelike boodskap aan graderingsagentskappe gestuur kan word dat die staat ernstig is daaroor om finansiële dissipline toe te pas.

“Dit moet gepaard gaan met duidelike stappe om luukse en onnodige staatsdiensuitgawes te sny ten einde 'n voorbeeld vir die res van die land te stel,” sê Mulder. Die deurlopende toename in maatskaplike toelaes is ook ’n bron van kommer, en Mulder waarsku dat Gordhan moet keer dat Suid-Afrika ’n welsynstaat word.

Verder sê Mulder die Minister moet ook maatreëls aankondig om te verseker toegedeelde staatsgeld word bestee. “Miljoene rande wat vir paaie, hospitale en infrastruktuur begroot is, word net nooit gebruik nie. Veral op plaaslike regeringsvlak word tot so min as 18% van begrote bedrae bestee weens 'n gebrek aan kundigheid.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.12
+0.4%
Rand - Euro
17.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot