AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4787,8
-14,20
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10145
-65,00
WEAT
05 Okt
-
7198,8
29,80
WMAZ
05 Okt
-
4944
28,00
YMAZ
05 Okt
-
4865,2
9,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Moenie blameer, bring planne, sê Japie

Hou op om ander te blameer en fokus eerder op ’n werkbare plan vir grondhervorming, sê mnr. Japie Grobler.

’n Pleidooi dat boere ophou om ander te blameer en eerder fokus op maniere om ’n werkbare plan vir grondhervorming te vind, is deur mnr. Japie Grobler gelewer op ’n vergadering van Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA) op Bona Bona naby Wolmaranstad. Grobler is die voorsitter van ASUF.

Grobler het deelgeneem aan 'n bespreking. “Praat is goedkoop,” het Grobler gesê. “Ons moet die punt bereik waar ons ophou om die blaam op ander te pak – vanaf die minister se kant, en ook van ons kant af.

“Ek dink dat ons baie skade in die verlede aangerig het deur mekaar te blameer, en ons het nou by die punt gekom waar ons moet ophou om van ons kinders te steel en eerder ’n werkbare, verkoopbare plan te maak waarmee ons kan vorentoe gaan. Ek is seker dat ons so 'n plan sal kan ontwikkel,” het hy gesê.

Grobler het voorts gesê dat hy self nooit genoeg aandag gegee het aan genoeg toegang tot grond vir álle Suid-Afrikaners nie, en indien daar wel vroeër aandag aan die kwessie geskenk is, Suid-Afrikaners in ’n heeltemal ander situasie vandag sou wees.

“Ná 20 jaar moet ek erken dat, indien ek 20 jaar vroeër aan toegang begin werk het as deel van die nasionale plan, en die belangrikheid daarvan ingesien het, sou ons vandag in 'n ander wêreld gewees het. Daarom is dit my uitgangspunt om te sê dat ons moet ophou om die blaam op ander te pak en begin konsentreer op ’n werkbare plan wat vir die volgende vyf, 10, of selfs 15 jaar werkbaar genoeg sal wees sodat ons kan ophou om van ons kinders te steel,” het hy gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.71
-0.4%
Rand - Pond
20.20
+0.1%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.49
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,717.72
-0.5%
Silwer
20.75
-1.5%
Palladium
2,314.50
-0.3%
Platinum
927.00
-0.7%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,918
+0.1%
Alle aandele
66,353
+0.1%
Hulpbronne 10
64,194
-0.6%
Industriële 25
80,336
+0.3%
Finansiële 15
14,150
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek beste maaitjie.
Hou van die buitelewe en hou van eerlike vriendkap. Hou om geheime te deel en saam lewe te geniet. Wil lewe geniet.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot