AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

‘Moenie boere blameer vir grond-foute’

“Moenie elke keer as daar oor onsuksesvolle van grondhervorming gepraat word, die vinger na boere wys nie”, sê ‘n Noordwes-boer.

“Moenie elke keer as daar oor onsuksesvolle grondhervorming gepraat word, die vinger na boere wys nie,” sê mnr. Faan van Zyl, ‘n graanboer van Makwassie in Noordwes.

Van Zyl het dié versoek by Agri SA se jaarkongres in Muldersdrift aan mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, gerig.

Van Zyl het voorgestel dat die hele proses van grondhervorming soos die Wêreldbeker-Sokkertoernooi, wat ‘n vennootskap tussen die private sektor en die Regering was, bestuur moet word. Hy meen die toernooi was só suksesvol “omdat dit so gewild is en die geld daarvoor beskikbaar gemaak is.”

Water en elektrisiteit

Nkwinti het teenoor die kongres erken dat sy departement se institusionele vermoë tekort skiet om die proses deur te voer. “ ’n Groot gaping bestaan tussen dit wat institusioneel gedoen moet word, en dit wat regtig op grondvlak plaasvind. Pres. Jacob Zuma het erken dat die proses te stadig plaasvind, en dis hoekom die uitkoms-gebaseerde Regeringsbenadering toegepas word.

“Ons weet ook dat die Regering nie voldoende opgevolg het nadat grond aan eisers oorhandig is nie, en die nodig ondersteuning is ook nie aan hulle gebied nie,” het Nkwinti opgemerk.

(Lees ook: Meer as 100 plase in Vrystaat vou - Red.)

Hy het bygevoeg dat ondanks die institutionele uitdagings wat die stelsel in die gesig staar, water en krag van die grootste uitdagings vir grondhervorming is.

Groenskrif

Die Minister sê hulle besef dat dieGroenskrif tans vir die bedryf probleme veroorsaak omdat dit nog nie ter tafel gelê is nie. Hy sê daar is egter baie rolspelers wat die dokument onder oë moet kry en veral die aankoop van die grond is nog “a sticky issue”.

Dié beleid is volgens Nkwinti saamgestel omdat die huidige beleid oor grondhervorming nie suksesvol is nie, en die Regering ‘n nuwe beleid in dié verband wil saamstel.

Hy het die georganiseerde landbou gevra vir sy insette oor die vasstel van grondpryse en die moontlikheid van die daarstel van ‘n Kamer van Grondwaardes, wat grondpryse sal bepaal.

Nkwinti het gevra vir geduld ten opsigte van die saamstel van die beleid.

7 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot