AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Moenie nasionalisering onderskat

Boere moet daarteen waak om politieke uitlatings oor nasionalisering te onderskat.

Boere moet daarteen waak om politieke uitlatings oor nasionalisering te onderskat.


Dit was die waarskuwing wat mnr. Koot Claassen, herverkose voorsitter van Mpumalanga Landbou op die organisasie se eerste kongres by die Krugerhek gerig het.


“Die regerende party het boere nodig vir werkskepping en ondersteuning in landelike gebiede. Ons moenie in gesprekke met hom debatteer oor hoe om die koek te verdeel nie, maar hoe om dit groter te maak.


Lees hier wat prof. Mohammad Karaan sê oor werkskepping in die landbou.


Kyk vorentoe

“As aggressie nodig is, moet ons nie agteroor buig nie. Ons moet die verlede agter ons plaas en vorentoe kyk om vandag die regte besluite oor die landbou se toekoms te neem.


“Ons boodskap aan die Regering is: ‘Moenie ons sektor doodmaak nie, ons is kwesbaar’.”


Hy sê die toekoms van die landbou in die land en in die provinsie lê in die intellektuele vermoë en passie van boere en -leiers en hy het die belang van vennootskappe beklemtoon. Claassen sê “partypolitiek in hierdie provinsie sal nie in landbou geduld word nie”.


Markgedrewe ekonomie

Mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA, het aan kongresgangers gesê “dieselfde magte en kragte wat oral in Afrika werk, werk by ons ook. Hoe ons dit bestuur, is wat saak maak.” Hy sê in die volgende dekade lê ’n geveg voor oor ’n nuwe ekonomiese stelsel “en deel van ons taak sal wees om te baklei vir ’n markgedrewe ekonomie.”


“Die georganiseerde landbou sal beleid moet formuleer en baie dringender aan die Regering moet oordra.” Möller sê Afrika “se tyd het aangebreek” en daarmee saam die tyd vir die landbou. Toestande gaan groei aanwakker en die moontlikhede gaan hiér ontwikkel word.


15 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot