AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Moenie skrik vir duurder rente – Agri SA

Die hoër uitleenkoers is nie goeie nuus vir die landbou nie, maar dis nie ’n nekslag nie, sê mnr. Dawie Maree van Agri SA.

"Duurder rente is nie goeie nuus vir die landbou nie, maar dis ook nie 'n nekslag nie," sê mnr. Dawie Maree, senior ekonoom by Agri SA, nadat die Reserwebank aangekondig het dat sy uitleenkoers met 50 basispunte, oftewel 0,5%, gaan styg tot 'n koers van 5,5%. Die koers is vanaf 31 Januarie van krag.

"Dit is egter nóg 'n ongewenste las op produsente," sê Maree. Hy verduidelik dat dié bykomende las in kombinasie met ander stygende bedryfsuitgawes toenemend druk op boere plaas om meer doeltreffend te wees om winsgewend te bly.

Die Reserwebank se aankondiging volg kort op die hakke van die aankondiging dat die minimum loon vir plaaswerkers op 1 Maart vanjaar met 6,4% styg.

Petrol en diesel ook duurder
Brandstofkoste is ook steeds aan die styg en kenners meen dat die petrolprys in Februarie met van 28c/l tot 32c/l kan styg en die dieselprys met sowat 15c/l.

Boere wat die afgelope ruk in duur toerusting of nuwe geriewe belê het, sal effens meer aan hul skuld betaal. "Afhangende van die hoeveelheid skuld en afbetaaltydperk, kan daar  n paar boere wees wat swaar gaan sluk aan die bykomende halwe persent op hul rekening," sê Maree.

Hy meen egter dat produkpryse deurslaggewend gaan wees in die oorlewingstryd wat boere voer. "Tans lyk die mielieprys goed. Danksy die swakker rand geniet die uitvoermark ook 'n goeie tydperk. Vir boere, soos melk- en hoenderprodusente, is dit egter slegte nuus omdat voeruitgawes baie hoog is."

Maree se aanbeveling is dat boere nie nou te groot moet skrik vir die verhoging in die uitleenkoers nie. "Produsente moet steeds die koste van beleggings in hul boerdery opweeg teen die potensiële wins, danksy verhoogde produksie en doeltreffendheid."

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot