AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9000
-16,00
CORN
05 Okt
-
4777,8
-24,20
SOYA
05 Okt
-
9245
-20,00
SUNS
05 Okt
-
10203
-7,00
WEAT
05 Okt
-
7205
36,00
WMAZ
05 Okt
-
4942
26,00
YMAZ
05 Okt
-
4860
4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Moorde: Agri Noordwes vra swaarste straf

Agri Noordwes eis die swaarste straf moontlik ná die brutale aanval en moord op 'n boer en sy vrou van Noordwes.

Die moordenaars en aanvallers van ’n egpaar in Noordwes behoort die grootste en swaarste moontlike straf te kry, sê Agri Noordwes.

Mnr. Cor Jansen van Vuuren, voorsitter van Agri Noordwes, het sy afgryse en afkeur uitgespreek oor “die brutale, sinnelose aanval en moord” op mnr. Koos Erasmus, boer van die provinsie en bekende inwoner en weldoener van sy omgewing.

Erasmus en sy vrou, Martie, is in die vroeë oggendure van Sondag op hul plaas Sumsaren tussen Zeerust en Groot-Marico aangeval. Erasmus is noodlottig gewond, terwyl sy vrou met geringe beserings oorleef het. ’n Vierjarige kleinkind wat by hulle gekuier het, het ongedeerd daarvan afgekom.

Lewenslange tronkstraf
“Die aard en erns van die misdaad verg dat die aanvallers en moordenaars die grootste en swaarste straf behoort te ontvang. Die mees gepaste straf sou onteenseglik die doodstraf wees, maar by gebrek aan hierdie moontlikheid behoort effektiewe lewenslange tronkstraf opgelê te word,” sê Jansen van Vuuren.

“Vir slagoffers wat hul lewens in plaasaanvalle verloor het, is dit te laat, maar die landelike gemeenskap mag nooit hierdie onbevredigende toedrag van sake as ? gegewe situasie aanvaar waaraan daar niks gedoen kan word nie.”

Agri Noordwes het ’n beroep op die gemeenskap gedoen om nie moedeloos te raak ná die onlangse vlaag van aanvalle wat die gebied teister nie. “Behou nugtere perspektief, aanvaar verantwoordelikheid vir u en u gesin se veiligheid en neem deel aan Agri Noordwes se inisiatiewe vir gemeenskapsbeveiliging,” vra Jansen van Vuuren.

Mnr. Boeta du Toit, uitvoerende hoofbestuurder van Agri Noordwes, sê alle landelike inwoners is potensiële teikens vir plaasaanvalle, ongeag mense se diepste oortuigings, status of posisie. “Dit is veral weens die dikwels afgeleë en afgesonderde omgewings waar plase geleë is asook die persepsie dat plaasbewoners ? maklike teiken is en vuurwapens en geld geredelik op plase gehou word.”

Werk saam aan ’n oplossing
Agri Noordwes beplan beveiligingsvergaderings om landelike bewoners in die streek met kennis en vaardighede te bemagtig. “Ons doen ? ernstige beroep op die gemeenskap om saam te staan en saam te werk om ? konstruktiewe en blywende oplossing vir landelike veiligheid in hierdie omgewing te vind,” sê Du Toit.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.69
-0.4%
Rand - Pond
20.14
+0.4%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,714.20
-0.7%
Silwer
20.69
-1.8%
Palladium
2,323.65
+0.1%
Platinum
926.85
-0.7%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,647
-0.3%
Alle aandele
66,063
-0.4%
Hulpbronne 10
63,726
-1.3%
Industriële 25
79,962
-0.1%
Finansiële 15
14,122
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot