AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Moorde: ‘Regering beskerm nie sy burgers’

Die 44 moorde per dag in Suid-Afrika wys die Regering faal om sy burgers te beskerm, sê die TLU SA.

Die Regering faal in sy verpligting om landsburgers te beveilig as in ag geneem word dat 17 000 mense (gemiddeld 44 per dag) verlede jaar in Suid-Afrika vermoor is, sê mnr. Henry Geldenhuys, adjunk-voorsitter van die TLU SA en voorsitter van die veiligheidskomitee.

Hy het tydens die organisasie se bekendmaking van die jongste plaasmoordstatistiek in Pretoria gesê in die eerste helfte van vanjaar is reeds 39 mense in 186 plaasaanvalle op plase vermoor teenoor 27 in 131 aanvalle in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.

“Ons stem nie met die polisie saam dat plaasmoorde en -aanvalle besig is om af te neem nie. Sedert 2011 het plaasmoorde jaarliks toegeneem van 48 in 2011 tot 64 verlede jaar. As dieselfde neigings in die tweede helfte van vanjaar voortduur, kan die aantal moorde teen die einde van die jaar op 78 staan. Die aanvalle het ook toegeneem van 96 in 2011 tot 318 verlede jaar en die moontlikheid dat dit vanjaar nog tot 372 kan styg.”

Geldenhuys het daarop gewys dat die TLU SA se statistiek baie akkuraat is met name, datums en plaasname vir elke aanval. Sedert 1990 is reeds 1 824 mense op plase vermoor. Hiervan was 1 170 boere, 491 direkte familie, 141 werkers en 22 besoekers.

Hy meen met die voorneme van die polisie om nou ook gereeld plaasaanvalsyfers bekend te maak, sal hulle saam syfers kan vergelyk om die werklikheid beter te weerspieël.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot