AFGRI
BEAN
02 Feb
-
9604
-189,00
CORN
02 Feb
-
4550,4
-19,60
SOYA
02 Feb
-
8815
-94,00
SUNS
02 Feb
-
11369,8
71,80
WEAT
02 Feb
-
6722
-47,00
WMAZ
02 Feb
-
4298,6
-13,40
YMAZ
02 Feb
-
4419
-26,00

Moorreesburg-moord: Verdagte se verskyning uitgestel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Marieke Snyman
Ter illustrasie. Foto: Marieke Snyman
Dit is nie seker dat die verdagte wat van die moord op me. Ingrid Koch beskuldig word, volgende week in ’n toestand sal wees om in die hof te kan verskyn.

Die verdagte wat mnr. Frans Koch (69) en sy vrou, Ingrid (65), Maandagoggend op hul plaas Klipheuwel by Moorreesburg aangeval het, sal waarskynlik eers op Maandag 11 April in die hof verskyn nadat hy gister ’n operasie in die Paarl-hospitaal ondergaan het.

Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het bevestig dat die 34-jarige verdagte van moord, poging tot moord en roof aangekla sal word. Die NVG is egter onseker of die verdagte in ’n toestand sal wees om in die hof te kan verskyn.

Volgens die plaaslike plaaswag het ’n man die huis tussen 10:30 en 10:40 binnegegaan waar hy die Kochs met ’n mes aangeval het.  Mediese personeel het Ingrid op die toneel dood verklaar, terwyl Frans vir mediese behandeling hospitaal toe geneem is.

’n Huishulp het glo uit die huis ontsnap en hulp ontbied. Die aanvaller is kort daarna deur die werkers op die plaas aangekeer.

Landbou.com het by die polisie navraag gedoen oor die toestand waarin hulle die verdagte op die toneel aangetref het. Sers. Wesley Twigg, polisiewoordvoerder, het bevestig dat die verdagte beserings opgedoen het voor hy in hegtenis geneem is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.03
+0.1%
Rand - Pond
20.93
+0.8%
Rand - Euro
18.72
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.14
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,018.82
+0.8%
Palladium
1,669.18
-0.0%
Goud
1,954.48
+0.2%
Silwer
24.46
+2.0%
Brent-ruolie
82.84
-3.2%
Top-40
73,668
-0.1%
Alle aandele
79,864
+0.1%
Hulpbronne 10
74,939
-0.3%
Industriële 25
102,543
+0.0%
Finansiële 15
16,553
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lewenslustige man
Lewenslustige persoon wat hou van nuwe ondekkings/uitdaging s. Christenskap is baie belangrik vir my. Eerlikheid en opregtheid baie belangrik. Lief vir my Afrikaner nasie. Mal...
As jy nie probeer nie sal jy nooit weet nie...¹
LOVE my honde en my kinders. My siels vriende is vir my baie belangrik. Ek steur my nie aan drama nie. Haat shopping centres met ń passie. Alryd aan die kook, bak en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot