AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Moratoruim op grondskemas gelig?

Die moratorium op grond-aandeelhoudingskemas kan moontlik in Januarie 2011 gelig word, sê die DA.

Die moratorium op grond-aandeelhoudingskemas kan moontlik in Januarie 2011 gelig word, sê die Demokratiese Alliansie. Dié politieke party het ‘n opmerking in dié verband deur mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, verwelkom.

Luidens ‘n verklaring het die Minister onlangs gesê die staat oorweeg dit om die moratorium in die nuwe jaar te lig.

50:50-skemas die beste

Me. Helen Zille, die leier van die DA, het vroeër die jaar tydens die nasionale plaaswerkersberaad gevra dat die Regering die moratorium op die skemas moet heroorweeg. Volgens haar het navorsing deur die Regering aangedui dat korrek toegepaste 50:50-skemas die mees suksesvolle model vir grondhervorming blyk te wees. Sy het opgemerk dat dié skemas ook bemagtiging bevorder.

‘n Gelykheidaandeleskema stel plaaseienaars in staat om van hulle grond te verkoop deurdat plaaswerkers ‘n persentasie van die eiendom kan aankoop. Die departement betaal dan dié stuk grond uit sy begroting. In die Wes-Kaap is vroeër gevind dat dié skemas die meeste sukses behaal as dit op ‘n 50:50-basis aangegaan word.

Die party merk wel op maatreëls en regulasies moet in plek wees vir die skemas om te verseker plaaswerkers word nie in die proses uitgebuit nie. “En sentraal tot die implementasie van die program moet ‘n verbindtenis tot die gewillige koper/verkoper beginsel wees,” lui die verklaring.

Agri Wes-Kaap

Intussen is Agri Wes-Kaap verheug oor die minister se aankondiging. Van die sowat 100 aandeelhoudingskemas oor die land is bnykans 80 in dié provinsie. “Ons is bly dat sedert die instelling van die moratorium, verskeie versoeke van kommersiële boere, plaaswerkers, die provinsiale minister van landbou, sowel as die premier van die Wes-Kaap vir die opheffing van die moratorium op aandeelhoudingskemas, ernstig opgeneem is,” sê mnr. Carl Opperman, die hoof uitvoerende beampte van Agri Wes-Kaap.

Volgens Opperman beskou hulle aandeelhoudingskemas as een van die mees doeltreffende maniere om grondhervorming te bevorder. Hy sê onvoldoende opleiding van nuwe begunstigdes is een van die kwessies wat reeds ‘n geruime tyd lank uitgewys word en hulle is bly dat die Minister ook dit wil aanspreek.

“Kommersiële landbou neem die uitnodiging van Minister Nkwinti aan om te help om meganismes in plek te sit om die toekoms van die skema te verseker,” lui die verklaring.

16 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
+0.1%
Rand - Pond
21.98
+0.4%
Rand - Euro
19.33
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.88
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Platinum
980.66
-0.0%
Palladium
1,486.40
+0.6%
Goud
1,979.39
-0.1%
Silwer
23.86
-0.2%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,630
-0.7%
Alle aandele
76,251
-0.6%
Hulpbronne 10
66,623
-1.3%
Industriële 25
102,886
-0.3%
Finansiële 15
15,557
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot