AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Mosambiek lok 200 SA boere

Meer as 200 SA boere wil in Mosambiek gaan boer, terwyl nog 200 ander boere elders in Afrika wil gaan boer.

Uitbreiding of verskuiwings van plaaslike boerdery-aktiwiteite na Mosambiek is tans ongelooflik gewild en Agri SA se Afrika-komitee word oorval met versoeke in dié verband.

Mnr. Dirk Hanekom, voorsitter, sê in die bestek van net ’n week het hy 400 navrae ontvang van boere wat die land sak en pak wil verlaat, of na ander Afrika-lande wil uitbrei.

Meer as 200 van dié versoeke was vir Mosambiek. Hanekom sê die rede vir die gewildheid van dié land is die mag van woordverspreiding (word of mouth). Meer as 1 000 Suid-Afrikaanse boere het reeds boerderye in die buurland gevestig. Baie van hulle reis gereeld tussen die twee lande en vertel hul bure en vriende van hulle suksesse en belewenisse, en só vermeerder belangstelling.

Baie boere het Hanekom ook sedert die betogings en arbeidsonrus in die Wes-Kaap begin het, gekontak oor geleenthede in ander lande “omdat hulle keelvol is vir die probleme hier en die land wil verlaat.”

Die toename in belangstelling het daartoe gelei dat Hanekom ’n mandaat van AgriSAMos ontvang het om ’n strenger keuringsproses te volg wanneer boere aansoek doen om na Mosambiek te gaan. Hy sê een van die belangrikste faktore wat in ag geneem word is ’n boer se finansiële vermoë om homself in ’n ander land te kan kan vestig.

Uitbreiding in mynbou
Nog ’n rede wat Mosambiek gewild maak, is uitbreidings aangaande die beoogde myn van steenkool en gas. "Na verwagting sal sowat 600 000 mense na dié buurland gaan vir dié mynbou-aktiwiteite en ons kan die geleentheid nie verspeel om daar te wees om vir hulle kos te produseer nie," vertel Hanekom.

Die organisasie fokus op vestiging van boerderye in die provinsies van Maputo, Gaza en Inhambane, sowel as in die suidweste van die land, naby die grens met Malawi. Hanekom sê hulle fokus ook op die uitbreiding en ontginning van waardekettings, en ook om erkenning te gee aan kommersiële boere wat voor die stormloop na dié land reeds waardekettings en samewerking met die Mosambiekse regering bewerkstellig het.

Akademiese instellings word genader om navorsing te doen oor die 27 Afrika-lande wat daarin belangstel om Suid-Afrikaanse boere te ontvang. Dié navorsing sal spesifiek fokus op die prioritisering van die lande se geskiktheid as bestemmings vir landboubeleggings.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot