AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Mosambiek vergader met SA boere

Die Mosambiekse regering wil sy aanbod vir boere om na die land uit te brei, met Suid-Afrikaanse boere bespreek, sê Agri SA.

Die Suid-Afrikaanse hoë kommissaris en die provinsiale regering van Gaza in Mosambiek bied teen die einde van die maand, tesame met Agri SA, ‘n landelike ekonomiese ontwikkelings-landbouforum in Gaza aan.

Dr. Theo de Jager, ondervoorsitter van Agri SA, sê sowat 800 plaaslike boere het reeds belange in dié land.

De Jager sê die forum word aangebied met die bedoeling dat onder meer dié land se aanbod aan boere, sy voorwaardes, gebruiksreg van grond en hulpbronne, en voordele bespreek kan word. “Sake wat tot dusver gepla het, sal ook bespreek word. Ons het nou al ‘n bietjie ervaring met veral administrastiewe haakplekke.”

Die Suid-Afrikaanse hoë kommissaris in Mosambiek sal as die gasheer vir die forum optree, wat op 25 November gehou word.

Fokus op Gaza

Volgens De Jager sal Mosambiek se aanbod veral op die Gaza-provinsie, wat net noord van die Kruger Nasionale Park naby Limpopo en Mpumalanga, fokus.

“Brasilië en China het reeds groot landbou-ontwikkelings in die land en die streek, maar daar bestaan nog baie geleenthede vir Suid-Afrika,” verduidelik De Jager. Die Gaza-streek is ‘n goeie gebied vir veeboerdery, maar ook die aanplant van vrugte en avokados.

Probleme

De Jager sê Mosambiek is ook besorg oor die besoedeling van veral die Krokodilrivier deur onder meer Suid-Afrikaanse myne, aangesien die land daarvan afhanklik is vir besproeiing en watergebruik.

Sommige Suid-Afrikaanse boere in Limpopo is glo ontevrede oor die invloed wat produksie in Mosambiek op plaaslike markte en pryse het. Hierop sê De Jager: “Ek as ‘n Suid-Afrikaanse boer sal eerder met ‘n ander Suid-Afrikaanse boer in ‘n buurland meeding, as om met ‘n Chinese of Brasilaanse boer te moet meeding.”

5 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot