AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

MPO en JSE praat oor termynkontrakte

Melkboere moet dalk risikoverskansing oorweeg, soos wat sekere produsente gedoen het met die prys van lusern wat hulle by GWK koop, meen dr. Chris van Dijk van die MPO.

Melkboere sal hulself in die toekoms dalk met termynkontrakte op die JSE teen veranderinge in die melkprys verskans, en die Melkprodusente-organisasie (MPO) praat tans met die JSE hieroor, het dr. Chris van Dijk, die MPO se uitvoerende hoof by die MPO Noord se jaarkongres gesê.

Die krisis is veroorsaak is deur stygings van 200% tot 300% in voerkoste sonder 'n gepaardgaande voldoende styging in melkpryse.

Nóg 'n moontlikheid vir risikoverskansing is om voerpryse vooruit vas te maak, soos wat sekere melkboere gedoen het met die prys van lusern wat hulle by GWK koop.

Kry 'onweerfonds'

Van Dijk het gesê boere moet 'n “onweerfonds” vir moeilike tye hê, en hul langtermynstrategie moet planne vir droogtes insluit.

Hy het boere aangemoedig om aandag te gee aan dít wat hulle op hul plase kan beheer, soos melkopbrengs, en boere ook aangemoedig om by studiegroepe aan te sluit.

“Jy kan nie jou bestuur net op jou maandelikse melktjek grond nie. Vergelyk jou met die res van die groep.” Hy het ook gesê boere moet realisties wees oor die volhoubaarheid van hul besigheid.

“Partykeer moet jy noodsaaklike gesprekke met jouself hê. Is die beste strategie nie dalk nou om uit te klim nie?”

* Lees ook: Ingevoerde Poolse melk 'nie gestort'

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
+0.2%
Rand - Pond
20.01
+0.7%
Rand - Euro
17.69
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,663.99
+0.2%
Silwer
19.21
+0.9%
Palladium
2,164.75
-0.1%
Platinum
866.26
+0.2%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot