AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

MPO-Noord ten gunste van samewerking

Die MPO-Noord is ten gunste van samewerking met die sekondêre melkbedryfsektor in Melk Suid-Afrika, mits die MPO sy identiteit behou, MPO-ledegeld as 'n regmatige inkomste behou word, die geld en bates van die MPO-Noord nie vervreem word nie en die MPO-ledelys deur die MPO as vertroulik gehanteer en in stand gehou word.

Dié besluit is op die jaarvergadering van die MPO-Noord in Vereeniging aanvaar. Mnr. Bertus de Jongh, uitvoerende direkteur van die Melkprodusente-organisasie van Suid-Afrika (MPOSA) en hoof uitvoerende beampte van Melk SA, het verduidelik dat dit ál moeiliker word om die makro suiwelomgewing te bestuur omdat die primêre en sekondêre melksektore dit nie binne 'n doeltreffende struktuur kon doen nie. Die stryd tussen die twee sektore wentel hoofsaaklik rondom prys, terwyl daar baie sake is wat gesamentlik met welslae aangepak kan word om die pryssituasie vir almal te verbeter. Volgens hom is die sake wat reeds bepaal is, onder meer die voorkoming van oorskotte, verbruikersopvoeding en melkgehalte. Daar word ook daarna gekyk om 'n afgeleide meganisme te skep om prysriglyne te gee. Hierdie is sake wat agterweë gebly het in die verlede, omdat nóg die MPO nóg die sekondêre bedryfsektor daaraan aandag kon gee. Mnr. De Jongh het op 'n vraag gesê die MPO is deur die sekondêre bedryfsektor genader vir samewerking en ná 'n aantal strategiese beplanningsessies is besluit om Melk SA as oorkoepelende liggaam vir die twee sektore te skep. Agt van die direkteure kom uit die geledere van die MPO en agt uit die sekondêre bedryfsektor. Van die boere is bekommer dat die sekondêre bedryfsektor swak georganiseerd is met nog baie melk wat buite die sektor verkoop word. Sommige het gereken dat dié syfer so hoog as 20 % kan wees. Mnr. Koos Pienaar, voorsitter van die MPO-Vrystaat, het die vergadering daarop gewys dat dit mnr. De Jongh, as hoof uitvoerende beampte van Melk SA, se taak sal wees om die sekondêre sektor te organiseer en alle ander bedryfsfunksies van die grond af te kry.23 Augustus 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
-1.0%
Rand - Pond
19.95
-2.7%
Rand - Euro
17.62
-1.4%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,659.73
-0.0%
Silwer
18.72
-0.9%
Palladium
2,211.86
+2.8%
Platinum
866.91
+0.1%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot