AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

MPO stel uitvoerende hoof aan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Fanie Ferreira. Foto: MPO
Mnr. Fanie Ferreira. Foto: MPO
Mnr. Fanie Ferreira, wat 34 jaar lank self ’n melkboer was, is met ingang 1 Oktober vir drie jaar as uitvoerende hoof van die Melkprodusente-organisasie (MPO) aangestel.

Ferreira het die helfte van verlede jaar in die posisie waargeneem en het die herstrukturering van die organisasie gelei. Hy was ook vir die grootste deel van vanjaar tydelike uitvoerende hoof.

Luidens MPO Bulletin word Ferreira se aansteling veral uit eie geledere verwelkom. “Ons glo hy sal ’n groot bydrae tot die doeltreffendheid van die MPO lewer,” sê mnr. Colin Wellbeloved, voorsitter van die MPO-direksie, in die nuusbrief. “Hy is bekend met die suiwelbedryf en sy begrip en empatie met veral die melkboere, maak hom uiters geskik vir die pos.”

Ferreira was voorheen onder meer lid van die nasionale direksie van die MPO en ook voorsitter van die MPO Noord.

Hy sê in die nuusbrief daar is groot kwessies in die melkbedryf. “Ons melkprys is aansienlik laer as die internasionale melkpryse. Boere gaan ook gebuk onder hoë insetkoste soos brandstof- en kunsmispryse wat weens die oorlog in Oekraïne styg.” Onvoldoende infrastruktuur, swak paaie en beurtkrag bemoeilik voorts melkboere se bedrywighede. “Die mededinging in die melkbedryf is ook swak as gevolg van die wanfunksionele suiwelwaardeketting.”

Dit is vir Ferreira belangrik om nou saam met streekbestuurders te werk om kommunikasie te verbeter. Hy wil ook meer van sosiale media gebruik maak om kommunikasie tussen die boer en die MPO te vergemaklik.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.05
+1.1%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.82
+0.2%
Silwer
22.19
-0.3%
Palladium
1,856.14
-1.1%
Platinum
991.00
-0.9%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot