AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Msimang: Los goeie landbougrond uit

Grondhervorming se ontvangers kry die beste grond, wat die land se vermoë om te produseer, benadeel.

Die Regering benadeel die land se vermoë om kos te produseer deur begunstigdes van grondhervorming op die beste landbougrond te sit, sê prof. Christian Msimang, IVP-LP.

Dié party is nou ook deel van ’n koor wat sterk kapsie maak teen die Regering se pogings om afstand te doen van die vrywillige koper/-verkoper beginsel. Die Wetsontwerp op die Waardering van Eiendom, wat dié beginsel afskaf wanneer die staat grond vir grondhervorming aankoop, is reeds deur die Parlement goedgekeur. Die wetgewing maak voorsiening vir die daarstelling van ’n grondwaardeerder-generaal wat eiendomspryse vir die staat sal vasstel.

Traag om te koop
Msimang het gesê die Regering wil eerder die plase van wit boere afneem asof hulle die enigste mense is wat grond het om vir restitusie beskikbaar te maak. “Die Regering dreig nou om plase te onteien, want die gewillige koper-/verkoper beginsel is te duur. Maar hy is traag om grond te koop wat op die mark kom.”

Die wêreld moet ons nou voed
Wat nog belagliker vir die party is, is dat die begunstigdes van grondhervorming op van die beste landbougrond gesit word, wat die land se vermoë benadeel om kos te produseer. “Waar ons eens die wêreld gevoed het, het ons nou die wêreld nodig om ons te voed.”

Msimang het ook gesê dat die Regering se pogings vir restitusie gefaal het. Een van die redes hiervoor is omdat hy nie weet hoeveel grond hy besit nie en daarom moet ’n volskaalse grondoudit gelas word.

“In Kwazulu-Natal besit die staat 600 000 hektaar grond, wat die eienaarskap van swart boere kan word, sonder dat die staat vergoeding daarvoor hoef te betaal,” het Msimang gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-1.0%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.62
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.48
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,712.82
-0.8%
Silwer
20.29
-3.7%
Palladium
2,262.31
-2.6%
Platinum
921.88
-1.2%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,299
-0.9%
Alle aandele
65,692
-0.9%
Hulpbronne 10
63,603
-1.5%
Industriële 25
79,538
-0.7%
Finansiële 15
13,965
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot