AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Mthethwa wéér genader oor plaasaanvalle

Byeenkomste teen en verslae oor plaasmoorde in Suid-Afrika sal nie ophou voor die Regering tot die stryd toetree nie.

Sommige lede van die ANC en Cosatu wek ’n indruk dat boere “wrede, hartelose rassiste” is en dat aanvalle op plase en boere geregverdig is.

Dr. Dirk Hermann, adjunk-uitvoerende hoof van die vakbond Solidariteit, sê die optredes wat die vakbond en AfriForum ten opsigte van dié misdade aangepak het, sal nie ophou nie, want “die oomblik as ons dit doen, het ons plaasmoorde as die norm aanvaar.”

By die bekendstelling van ’n navorsingsverslag oor plaasaanvalle en -moorde, het Hermann wéér ’n versoek tot die staat gerig om homself teen die geweld op plase uit te spreek en betrokke te raak by die voorkoming daarvan. “. . . wat is die bestanddeel wat kortkom in die resep teen plaasaanvalle?Die antwoord: Regeringswil.”

Loondispute nie die oorsaak
Hermann het ook weer teenoor mnr. Nathi Mthethwa, Minister van Polisie, opgemerk dat hy ’n standpunt dat die meeste plaasaanvalle op loondispute gegrond is, “uit sy linkerduim suig.” Hermann se stelling is gegrond op statistiek van die Polisie wat in 2000 bevind het dat 2,8% van plaasaanvalle in dié jaar weens loondispute plaasgevind het.

Prof. Herman van Schalkwyk, rektor van die Potchefstroom-kampus van die Universiteit van Noordwes, het vroeër bevind dat 1,25% van plaasaanvalle en -moorde weens loondispute plaasgevind het.

“Indien u duim u bron is, skuld u vir Suid-Afrika en die boere ’n regstelling. Indien u statistiek het wat dit bewys, maak dan hierdie statistiek oor plaasmoorde aan ons bekend,” vra Hermann.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.0%
Rand - Pond
20.06
+0.5%
Rand - Euro
17.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,662.50
+0.1%
Silwer
19.20
+0.9%
Palladium
2,166.73
+0.0%
Platinum
867.03
+0.3%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot