AFGRI
BEAN
07 Feb
-
9885
16,00
CORN
07 Feb
-
4639
28,00
SOYA
07 Feb
-
8750
-38,00
SUNS
07 Feb
-
10130
-10,00
WEAT
07 Feb
-
6814
47,00
WMAZ
07 Feb
-
4289
-22,00
YMAZ
07 Feb
-
4425
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Muggies pak Noord-Kaap

Muggieplae het die Noord-Kaap beetgepak en boere lei reuse ekonomiese verliese ten opsigte van hul vee, sê Agri NK.

Muggieplae het die Noord-Kaap beetgepak en boere lei reuse-verliese ten opsigte van vee, sê Agri Noord-Kaap.

Mnr. Johan van Rensburg, uitvoerende hoof, sê boere verloor tientalle lammers en die kondisie van ramme en ooie neem af omdat die muggies die diere byt. “Van die boere is al desperaat om van die muggies ontslae te probeer raak.”

Die departement van landbou, bosbou en visserye is verantwoordelikheid vir migrerende plaagbeheer, wat muggies, sprinkane en rooibekvinke insluit. Van Rensburg sê die traagheid van die departement om tydig teen plae op te tree, veroorsaak enorme frustrasie onder die boere.

Geen gif gespuit

Volgens Van Rensburg kan dié uitbreking grootliks toegeskryf word aan die feit dat die staat vir die afgelope jaar glad nie gif langs die Oranjerivier af gespuit het nie. Die staat se helikopter, wat gewoonlik hiervoor gebruik word, het glo die geskeduleerde dienstydperk bereik. Die herstelwerk moet teen hoë koste uitgevoer word, en die departement het glo besluit om nie die helikopter te herstel nie, maar die diens op ‘n tenderbasis uit te kontrakteer.

“Ons het nou van uit verskeie oorde erge druk op die staat toegepas en ons hoop dit gaan vinnig die gewenste gevolge hê. Maar ek gaan niks glo voor ek nie daardie helikopter sien nie,” sê hy.

Gaan nie vrek nie

Die spuit-tydperk om die uitbroei van larwes in die lente te beperk, is egter reeds in Julie. Van Rensburg sê sou die departement dus binnekort spuit, gaan dit nie noodwendig beteken dat die muggies wat diere tans lasting val, sal vrek nie. “Dit sal wel beslis dié muggies wat nog nie die sesde stadium van die larwe bereik het nie, laat vrek.”

Die muggies kom tans van Douglas af voor, al teen die rivier af, tot by die see. “Afhangende van hoe die wind waai, kan die muggies tot sover as 120km land-in langs die rivier voorkom.”

Kommer oor plukseisoen

Mnr. Jors van der Westhuizen, ‘n boer van die Grootdrink-omgewing, sê in dié distrik het die muggies nog nie tot veevrektes gelei nie.

“Ons kommer is wel vir die vrugte-oes seisoen. As die muggies nie betyds onder beheer gebring gaan word nie, gaan dit ook ‘n uitwerking op arbeiders se werk hê, want niemand kan werk as ‘n spul muggies jou die hele tyd takel nie,” aldus Van der Westhuizen.

14 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.59
+0.4%
Rand - Pond
21.16
+0.3%
Rand - Euro
18.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.21
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Platinum
972.03
-0.2%
Palladium
1,648.06
+3.1%
Goud
1,869.33
+0.1%
Silwer
22.14
-0.6%
Brent-ruolie
80.99
+1.3%
Top-40
73,434
-0.1%
Alle aandele
79,534
-0.1%
Hulpbronne 10
74,594
+0.7%
Industriële 25
102,656
-0.5%
Finansiële 15
16,333
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Alleen maar gelukkig
Ek is n sosiale spontane mens wat hou van lag en goeie geselskap. Ek werk hard, soms lang ure, maar hou ook van rustig wees. Ons is nie veronderstel om alleen deur die lewe te...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot