AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Muisplaag erger as di

Weskus-boere gaan gebuk onder 'n nagmuisplaag, wat, volgens hulle, erger is as in 1963 toe die plaag "Egiptiese afmetings" aangeneem het. Benewens verliese weens die vernietiging van gesaaides en weiding, bring die plaag ook groot bestrydingskoste mee.

Die muise vreet saad en woon in kolonies in gate in die grond - sommige graanlande en weikampe is so vol gate dat 'n mens skaars kan loop sonder om in 'n gat te trap.

Mnr. Olivier Bester van Langberg, Langebaanweg, sê vanjaar se groot muisgetalle kan toegeskryf word aan goeie reën in die somer, wat die volstruisdoring en seedoring - albei smaaklike plante vir nagmuise - goed laat groei het.

Hy sê daar is ook te veel grondeienaars wat nie gif gooi nie. "Hulle maak nie 'n lewe uit die grond nie; hul gronde dien as teelplekke vir die muise." Volgens hom gooi van die boere ook te min gif en begin hulle te laat in die jaar.

Die muise teel vinnig aan. 'n 80 ha-kamp by Langebaanweg, wat verlede Desember sowat 26 500 bale hooi gelewer het, is nou besmet met muise. Dié kamp wat wintergras aan sowat 100 jaar-oud beeste bied, was begin Julie, nadat dit drie keer behandel is, nog kaal.

Sinkfosfied (reg.no. L3915, Wet 36/47) en Phostoxin (reg.no. L729, Wet 36/47) word gebruik om nagmuise te beheer. Sinkfosied se werking word egter deur nattigheid benadeel en dit laat vrek die uile wat aan lewende, vergiftigde muise vreet, terwyl Phostoxin slange doodmaak.

Mnr. Tielman de Villiers, hoof van navorsing op Elsenburg, het gesê ná hul vergadering met die boere het hulle 'n proses aan die gang gesit om te kyk na die beheer en bestryding van die plaag deur voorligting en navorsing. Meer besonderhede sal binnekort bekend wees.

Mnr. Quartus Laubscher van Cloeteskraal naby Hopefield meen die plaag is te wyte aan die versteuring van die natuur en dat die muise so vinnig aanteel omdat hul natuurlike vyande - uile, valke en molslange - skaarser word. "As ons nie die natuur herstel nie, sal ons vir ewig met die plaag sit. Die nagmuis se natuurlike vyande het te min skuilplek om te broei en aan te teel."

Hy het reeds sukses behaal met die uil-broeihokke wat hy op sy plaas opgerig. Daar is sowat 60 volwasse nonnetjie-uile op sy plaas. Die nonnetjie-uil, ook die kerkuil of nooiensuil genoem, is 'n spesialismuisvanger wat twee muise per dag eet, en meer in die broeiseisoen.

* Lees die artikel "Uile troef muisplaag" op die Landbouweekblad-webruimte, www.landbou.com.

16 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,713.86
+0.1%
Silwer
20.81
+0.7%
Palladium
2,271.47
+0.4%
Platinum
929.00
+0.4%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot