AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Mulder by Lindley-hofsaak

Dr. Pieter Mulder het die hofverskyning van ses verdagtes wat glo ‘n boeregesin van Lindley vermoor het, bygewoon.

Dr. Pieter Mulder, die leier van die Vryheidsfront Plus en die adjunk-minister van Landbou, Bosbou en Visserye, het Maandagoggend die hofverskyning van ses verdagtes, wat verdink word van die moorde van ‘n boer, sy vrou en ‘n drie jarige dogtertjie, in Lindley bygewoon.

Luidens ‘n verklaring het Mulder homself sterk teenoor plaasmoorde uitgespreek en gesê: “Die ANC-regering moet wakker skrik en plaasmoorde as ‘n prioriteitsmisdaad verklaar. Dit is baie belangrik dat die ANC-leiers hierdie tipe gewelddadige moorde in die openbaar deurlopend moet veroordeel.”

Sowat 200 lede van dié part,y asook lede van AfriForum Jeug, het tydens die verhoor voor die hof saamgetrek om hulle protes teen die apatiese houding van die Regering teenoor plaasmoorde te beklemtoon.

Klimaat wat tot wrede moorde lei

Volgens Mulder skep onverantwoordelike propaganda-stellings ‘n klimaat wat tot wrede moorde lei.

“Hierdie moorde is grusaam en bevat ‘n sterk element van rassisme. ANC-leiers sing liedjies wat woorde, soos ‘Skiet die Boer’ bevat en dit skep ‘n atmosfeer van rassisme waarbinne hierdie moorde dan plaasvind,” aldus Mulder.

Sers. Majang Mosupa sê die saak is tot 13 Desember 2010 uitgestel. Die verdagtes, wat tussen die ouderdomme van 16 en 24 is, sal dan kans kry om vir borgtog aansoek te doen. Intussen sê kol. Motantsi Makhele die ondersoek na die saak gaan voort.

Die 40 jarige Attie Potgieter, sy 36 jarige vrou Wilna en hulle drie jarige dogter, Willemien, is vermoedelik verlede Woensdagaand (1 Desember 2010) op die plaas Tweefontein wreedaardig vermoor.

6 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na mevrou reg
Ek soek iemand om mee te deel en cuddle liefdevol en sosiaal wil wees saam my en saam my will groei
Ant
Oopkop en standvastig. Onafhaklikheid belangrik vir my. Doen nie drama nie. Lewe te kort om te mors op dinge en mense wat jou nie gelukkig maak nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot